Sing en Sing | Tot in Ewigheid | Doxa Deo Aanbidding | Revelation Enterprises
Sing en Sing | Tot in Ewigheid | Doxa Deo Aanbidding | Revelation Enterprises Musiek Video met Arno van Wyk Vers 1 U is my lewe, U is die vuur in my U brand al sterker, U wys die pad vir my En as ek struikel help U my gou weer op U is die vrede wat in my hart bly klop Koor En ons sing en sing en sing dan saam Lig jou stem en loof Sy naam Jesus Christus opgestaan Sing en sing en sing dan saam Lig jou hande loof Sy naam Ewig sal Sy woord bly staan Vers 2 Daar is geen ander, U spreek en duister vlug U woord is kragtig, dit bring die hoop weer terug U maak weer nuut wat die sonde hier wou steel U bring herstel en U maak weer harte heel Brug En ons sal sing Halleluja En ons sal sing Prys U naam Reinhardt Smit Arno van Wyk ©Revelation Re-Cord (Pty) Ltd Doxa Deo Aanbidding

U is vir my | Tot in Ewigheid | Doxa Deo Aanbidding | Revelation Enterprises

Daar is Hoop | Ft Reinhardt Smit & Nuwe Lof

Fontein (feat. Arno Van Wyk)

The CeCe Winans Greatest Hits Full Album With Lyrics 2026 | Most Powerful Gospel Songs Of All Time

Oorwinningslied / Dan Moet Ek Juig

Lei My, Heilige Gees | Romeine 8:14 | Afrikaanse Aanbiddingslied

Ek sal sing | Tot in Ewigheid | Doxa Deo Aanbidding | Revelation Enterprises

O Heer My God / Hoe Groot Is God

Vlekkeloos | Tot in Ewigheid | Doxa Deo Aanbidding | Revelation Enterprises

Ek is Geliefd (feat. Carlé Van Deventer) | Doxa Deo Aanbidding | Revelation Enterprises

Koning Van Die Eeue

Aanhou Sing | Ft Retief Burger & Nuwe Lof (Lewendige Opname)

Doxa Deo Wonderboom Worship

Hy Sing Oor Jou | Sefanja 3:17 | Afrikaanse Aanbiddingslied

Simon Cowell in Tears As Arthur Hayes Asks God "Lord, Do You Have Her?" America’s Got Talent

Wonder of Your Love (feat. Eugene Lombard)

🎵 1UUR AFRIKAANSE GOSPEL 🔥 God Sien Jou Hart 🔥 Lof Liedere 🎵

Riana Nel, Retief Burger - Die Seën

