31 Mei 2026 - Preek - Stephan Briel - Die koninkryk van God het in Jesus Christus naby gekom.
Lees: Hand 1:1-11. Fokus: Hand 1:3. Die koninkryk van God het in Jesus Christus naby gekom. In die veertig dae tussen Jesus se opstanding en hemelvaart, was die koninkryk van God die sentrale boodskap van Jesus aan sy dissipels (Hand 1:3). Die koninkryk van God was die hart van Jesus se hele aardse bediening. Selfs Johannes die Doper, wie die pad moes voorberei vir Jesus se koms na die aarde, begin sy prediking met die boodskap van God se koninkryk (Mat 3:1-2). En nadat Jesus gedoop is deur Johannes en met die Heilige Gees gesalf is as Messias, begin Hy ook sy prediking deur te sê: “Bekeer julle, want die koninkryk van die hemel het naby gekom” (Mat 4:17). Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: · Wat bedoel Johannes en Jesus as hulle sê: “Die koninkryk van die hemel het naby gekom”? (vgl Mat 3:1-2 en Mat 4:17) · Beskryf die “reeds en die nog nie” van die koninkryk van God. · Hoe laat God sy koninkryk kom vandag deur sy kerk? · Hoe verhinder ons die koms van God se koninkryk?

Sondag 26 April 2020

Preek Sondag 10 Mei 2026 Stephan Briel 2 Tim 3:1-17

14 Junie 2026 - Preek - Pieter de Klerk - Glo die Strategiese Beloftes van die Here.

Tiendes, dankoffers, offergawes en aalmoese

24 Mei 2026 - Stephan Briel - Die Heilige Gees bemagtig ons om getuies van Christus te wees.

7 Junie 2026 - Stephan Briel - Hantering van bekommernisse en vrees.

Elon Musk’s Grok AI Was Asked About Jesus — What It Replied Is Disturbing
![Hoe heilig is ek, of het ek dalk heiligmaking nodig? [23 Okt 2022]](https://i.ytimg.com/vi/O-tWPuWgudc/hqdefault.jpg?sqp=-oaymwEjCNACELwBSFryq4qpAxUIARUAAAAAGAElAADIQj0AgKJDeAE=&rs=AOn4CLDfokTssaUi9EzJ5Y9QiHDMyGKlJQ)
Hoe heilig is ek, of het ek dalk heiligmaking nodig? [23 Okt 2022]

VUL JOU TENK MET JESUS SE VREUGDEVOLLE WOORDE - 23 MAART 2025

DIE LAASTE DAE IS HIER: DIE GEES IS HIER IN OORVLOED - 19 MEI 2024

Sondag 3 Mei 2026 Stephan Briel

14 Junie 2026 - Pieter de Klerk - Glo die Strategiese Beloftes van die Here.

Sondag 17 Mei 2026 Stephan Briel

WSDB: VYF MINUTE NA DIE DOOD VAN 'N ONGELOWIGE.

11 Mei | 08:30 | Johan Smith | In Moeilike Plekke

GESEËND – TOG VOEL DIT OF EK WEGSINK - 21 APRIL 2024

7 Junie 2026 - Preek Stephan Briel - Hantering van bekommernisse en vrees.

24 Mei 2026 - Stephan Briel -Die Heilige Gees bemagtig ons om getuies van Christus te wees.

HOE LYK DIE AANGESKAKELDE KRAG? - 16 MAART 2025

