Prop - Kwaaitjie (Official Music Video)
Official Music Video for "Kwaaitjie" by Prop. Download or stream hier - https://selectmusiek.lnk.to/Kwaaitjie Follow Prop op Social Media: Facebook - https://www.facebook.com/profile.php?... Instagram - / prop_ski Tiktok: https://www.tiktok.com/@prop_ski?_t=8... Select Musiek Website - https://selectmusiek.co.za/prop/ Starring: Prop, Amoré Haarhoff, Hamilton Wessels, Vanes-Mari du Toit, Ashin Afrika, Bennie Kotze, Mirvan Diedericks, Johndré Lomas, Lonita Swift, Shan Read, Yanik Momsen. Produced by ETG Media Directed & Shot by Eric T. Graham Line Producer & Grip: Tehan Buys Make-up: Fafa de Klerk Edit and Colorgrade: Eric T. Graham Kwaaitjie - Lirieke Kwaaitjie, ek sê vir jou Jy’t alles wat ʼn jong man sal laat trou Lippies rooi, hare mooi Alles sit op die regte plek my nooi Kwaaitjie, ek sê vir jou ‘n Man se bloeddruk sal nie hou Lippies fyn, lyfie klein En daai jeantjie sit so styf Kwaaitjie-Meraaitjie Vol dinge en vol daaitjies Kwaaitjie-Meraaitjie Daar is min wat ek nie van jou like nie Kwaaitjie-Meraaitjie wat sal ons maak? Daai tingeling sal jy moet laat staan Kwaaitjie, ek sê vir jou Jy’t alles wat ʼn jong man sal laat trou Jy hou van braai, is lekker kwaai Al die regte blare in jou slaai Kwaaitjie, ek sê vir jou ‘n Man se bloeddruk sal nie hou Dis lekker kry, ek en jy En daai jeantjie sit so styf Kwaaitjie-Meraaitjie Vol dinge en vol daaitjies Kwaaitjie-Meraaitjie Daar is min wat ek nie van jou like nie Kwaaitjie-Meraaitjie wat sal ons maak? Daai tingeling sal jy moet laat staan Daai tingeling sal jy Kwaaitjie-Meraatjie liefste ding Hoe nou gemaak met die tingeling? Die doem, die dwa, die tromborsklop Hoe nou gemaak met die ligte kop? Kwaaitjie-Meraatjie liefste ding Hoe nou gemaak met die tingeling? Die doem, die dwa, die tromborsklop Hoe nou gemaak met die ligte kop? Kwaatjie ek sê vir jou Jy’t alles wat ʼn jong man sal laat trou Maar daai tingeling sal jy moet weg hou Kwaaitjie-Meraaitjie Vol dinge en vol daaitjies Kwaaitjie-Meraaitjie Daar is min wat ek nie van jou like nie Kwaaitjie-Meraaitjie wat sal ons maak? Daai tingeling sal jy moet laat staan Daai tingeling sal jy moet laat staan Music video by Prop performing Kwaaitjie. (C) 2022 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd/ML Musiek http://vevo.ly/IHqTaq #Prop #Kwaaitjie #SingHoopWeerklink

Lekker Afrikaanse Braai Mix 001

Prop - Bosveld Vakansie (Official Music Video)

Marno van der Merwe - Ouens Soos Ek (Official Music Video)

Twak Praat Ep.18 - Prop

Afrikaans is Groot 2025 - Die Konsert

Jan Rhaap - Jan Ek Kan Nie Dans Nie (Offisiële Musiekvideo)

🅽🅴🆆 Vetkoek Paleis S04E09 😂😂😂 | Marathon | Classic Afrikaans Sitcom Comedy

Best of 80s Music Legends - Tears For Fears, Madonna, Cyndi Lauper, Modern Talking, Michael Jackson

Prop - Tot Die Hane Kraai (Official Music Video)

Ibiza Summer Deep House Mix 2026 Best Chill & Tropical Vibes #49

Kip Moore - She's Mine (Official Music Video)

Lianie May - Bietjie Benoni

Afrikaans is Groot 2024 - Die Konsert

Jan & Tolla

Riaan Benadé - Vat 'n Bietjie

Gerhard Steyn - Vra Net Vir Jou (Amptelike Musiekvideo)

Avicii, Dua Lipa, Coldplay, Martin Garrix & Kygo, The Chainsmokers Style – SUMMER AFRO HOUSE Mix #03

Snotkop - AVBOB Se Stoep (Official Music Video)

Ne-Yo, Usher, Chris Brown, Mariah Carey,Akon 💿 Throwback R&B Classics ~ Old School R&b Mix 90s 2000s

