Prop - Bosveld Vakansie (Official Music Video)
Official Music Video for "Bosveld Vakansie" by Prop. Download or stream hier - https://selectmusiek.lnk.to/PSHW Follow Prop op Social Media: Facebook - https://www.facebook.com/profile.php?... Instagram - / prop_ski Tiktok: https://www.tiktok.com/@prop_ski?_t=8... Select Musiek Website - https://selectmusiek.co.za/prop/ Starring: Prop, Megan Werner, Michele de Villiers, Courtney Palmer, Bennie Kotze, Mirvan Diedericks, Jan van Rooyen, Jaco van Rooyen Directed & Shot by Eric T. Graham Script & Creative Producer: Jan-Adriaan van Rooyen (Prop) Produced by ETG Media Line Producer & Grip: Tehan Buys Make-up: SHE Make Up Artistry Edit and Colour grade: Eric T. Graham Location: ATKV Buffelspoort Tuis | ATKV Buffelspoort Bosveld Vakansie - Lirieke Die park staan gepak Boeta Baardman proe sy luck Dis net bosveld-lyfies, wat kamp opslaan En kyk wat kom daar aan Dis oom Piet se Karavaan Nog bosveld-lyfies, sy twee dogters is saam O kyk hoe mooi, O kyk hoe fraai Jonk en gevaarlik, bosveld taai O kyk hoe kaal, O kyk hoe snik Die manne na hul asems as die tweeling uitpak Bosveld vakansie Ooo Die sonnetjie brand en die bome maak skadu Bosveld vakansie, roomys en waatlemoen Bosveld vakansie Ooo Net lyfies waar jy kyk Bosveld vakansie, Boeta haal jou sonbril uit Dis ʼn warm somersdag, oom Piet se dogters vat die pad Swembad toe, want daai lyfies moet nat Die swembad loop oor, ek het my hoed verloor Dis net bosveld-lyfies, water en chloor O kyk hoe mooi, O kyk hoe fraai Jonk en gevaarlik, bosveld taai O kyk hoe kaal, O kyk hoe snik Die manne na hul asems, as die tweeling water toe mik Bosveld vakansie Ooo Die sonnetjie brand en die bome maak skadu Bosveld vakansie, roomys en waatlemoen Bosveld vakansie Ooo Net lyfies waar jy kyk Bosveld vakansie, Boeta haal jou sonbril uit Ogies loer ogies knyp, Boeta haal jou sonbril uit Ogies loer ogies kyk, Boeta haal jou sonbril uit En Boeta vergeet sy sonbril maar hy hou net aan met loer En oom Piet sê dis genoeg hy stap oor om hom te O kyk hoe huil, O kyk hoe snik Boeta onderwater as oom piet hom warm tik Bosveld vakansie Ooo Die sonnetjie brand en die bome maak skadu Bosveld vakansie, roomys en waatlemoen Bosveld vakansie Ooo Net lyfies waar jy kyk Bosveld vakansie, Boeta haal jou sonbril uit Music video by Prop performing Bosveld Vakansie. (C) 2022 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd/ML Musiek http://vevo.ly/Qv9qye #Prop #BosveldVakansie #Kwaaitjie #SingHoopWeerklink

Prop - Kwaaitjie (Official Music Video)

Twak Praat Ep. 22 - Liza Nel

Stukke van gister

Nuutste Afrikaanse Musiek Jan 2023

Unbelievable Smart Workers | Genius Construction Skills, Crazy Fails | Part 100 #construction #smart

Appel & Robbie Wessels - Boereworsgordyn (Amptelike Musiekvideo)

My Golden Retriever Heals a Terrified Rescue Kitten in Just 3 Meetings!

Vetkoekpaleis, S2, Ep6

Gatiep en Meraai - Armand Hofmeyr

Only Pakistani Mechanics Can Repair This Giant Caterpillar Loader Tire

Pieter Smith - Willemiena Van Gezina

Reën & Refentse - Skobbejak (Official Music Video)

Prop - Gogga (Official Music Video)

Unbelievable Smart Worker & Hilarious Fails | Construction Compilation #51

stukkie van der merwe

Ricus Nel - Ploeg Jy?

Robbie Wessels - Liewe Ouers

Bosveld Hotel .... Die Moewie (1982) (Afrikaans)

Afrikaans is Groot 2024 - Die Konsert

