Prop - Tot Die Hane Kraai (Official Music Video)

Volg Prop op sosiale media: Facebook -   / propskii   Instagram -   / prop_ski   TikTok -   / prop_ski   Tot Die Hane Kraai - Lirieke Saterdagaand in die Waterberge by die boere saal Op geruk om die week af te skud en weer in te haal Skaap op die spit en die witblits maak al die nooitjies praat In die hoek speel ʼn band ons gunsteling jams uit die FAK En sy sê draai my bokkie Ons gaan vanaand die hele nag om sokkie Sit jou lyf teen my lyf kom ons skiet ʼn bietjie duiwe saam En soos jy swaai my bokkie Gooi ek vir ons nog so ʼn skelm doppie Ons gaan draai, ons gaan swaai Lawaai tot die hane kraai Bier in die hand om ʼn vuur wat brand ons deel stories uit En vir die wat oorweeg is daar altyd ʼn teug van ou Daan se pyp Stap na die bar reg deur die saal ek wou knerts loop kry Sy staan alleen ek besef met eens dis nou sulke tyd En sy sê draai my bokkie Ons gaan vanaand die hele nag om sokkie Sit jou lyf teen my lyf kom ons skiet ʼn bietjie duiwe saam En soos jy swaai my bokkie Gooi ek vir ons nog so ʼn skelm doppie Ons gaan draai, ons gaan swaai Lawaai tot die hane kraai En sy sê draai my bokkie Ons gaan vanaand die hele nag om sokkie Sit jou lyf teen my lyf kom ons skiet ʼn bietjie duiwe saam En soos jy swaai my bokkie Gooi ek vir ons nog so ʼn skelm doppie Ons gaan draai, ons gaan swaai Lawaai tot die hane kraai Ons gaan draai, ons gaan swaai Lawaai tot die hane kraai