Nou's die tyd vir Gemeenskap. Moenie net ’n skaap wees nie | Erediens, 27 September 2020
Dankie dat jy inskakel by ons aanlyn diens. Raak deel van ons Telegram groep: https://qrco.de/kgtelegram Volg ons dienste op Kruiskyk: https://kruiskyk.tv/ Luister na ons dienste op "podcast": Apple Podcasts: https://podcasts.apple.com/za/podcast... Spotify: https://open.spotify.com/show/1NqUjGj... Kompas Gemeente se ander Bedieninge op YouTube: Ontdekkers - Kompas Gemeente (3-8 jaar) Een Rigting - Kompas Gemeente (9-12 jaar) Toegee (13-18 jaar) Onbeperk (jong volwassenes) JY KAN KONTAK MAAK BY: 13-18 jaar: Tommie Arpin - 0823426245 / [email protected] 19-27 jaar: Jonathan Müller - 0646586636 / [email protected] 28-36 jaar: Edohan Burger - 0845700669 / [email protected] 37-47 jaar: Darius van der Schyf - 0728228267 / [email protected] 48-57 jaar: Nico van As - 0829733895 / [email protected] 58 jaar en ouer: Koos Jooste - 0842777770 / [email protected] Marius Malan: [email protected] Riaan Pelser: 082 775 7147 / [email protected] Gebedsversoeke - [email protected] PREEKNOTA: 1. Ons almal het ’n storie oor die laaste 6 maande. a) Stories van die ondenkbare, onbekende en onvoorspelbare. b) Stories van seer. c) Stories van vrees. Johannes 16:31-33 (NLV) 31Jesus het hulle geantwoord: ”Glo julle nou? 32Kyk, daar kom ’n tyd, en dit het reeds aangebreek, dat julle uitmekaargedryf sal word, elkeen op sy eie, terwyl julle My alleen agterlaat. Tog is Ek nie alleen nie, omdat die Vader by My is. 33Ek sê hierdie dinge vir julle sodat julle in My rus en vrede kan vind. In die wêreld sal julle swaarkry beleef, maar skep moed: Ek het die wêreld reeds oorwin.” 2. Wat is, of was, die effek wat jy die laaste 6 maande in jou lewe sien gebeur het? Lukas 24:13-24 (NLV) 13En kyk, op dieselfde dag was twee uit hulle geledere op pad na ’n dorpie met die naam Emmaus, elf kilometer vanaf Jerusalem. 14Hulle was druk in gesprek met mekaar oor al hierdie dinge wat gebeur het. 15Terwyl hulle nog so loop en gesels en dinge probeer ontrafel, het Jesus self nadergekom en saam met hulle verder geloop. 16Hulle oë is egter verhinder om Hom te herken. 17Hy sê toe vir hulle: ”Oor watter sake loop julle só ernstig en redeneer?” Met somber gesigte het hulle gaan stilstaan. 3. Het jy Jesus in dié tyd gesien? • As jy Jesus nie gesien het nie, beteken dit nie dat Hy nie daar was nie. Johannes 17:9-13 (NLV) 9”Ek tree vir hulle in. Ek bid nie vir die wêreld nie, maar vir dié mense wat U aan My gegee het omdat hulle U s’n is. 10Alles wat Myne is, is ook U s’n, en wat U s’n is, behoort ook aan My, en Ek is deur hulle verheerlik. 11Ek is nie langer in hierdie wêreld nie, maar hulle is nog in hierdie wêreld. Ek is op pad na U toe. Heilige Vader, bewaar hulle in u Naam wat U aan My gegee het sodat hulle net soos Ons een kan wees. 4. Wat is die waarheid wat ons moet sien? a) Net wanneer jy dink die storie is klaar, is dit dalk nog nie. Lukas 24:25-35 (NLV) 25Toe sê Jesus vir hulle: ”O, hoe sonder begrip en traag van hart is julle om alles wat die profete gesê het, te glo! 26Moes die Messias nie hierdie dinge ly om sy heerlikheid in te gaan nie?” 27Hierna het Jesus begin om vanaf Moses en al die profete al die Skrifgedeeltes wat oor Hom handel, vir hulle te interpreteer. 28Toe hulle naderkom aan die dorpie waarheen hulle op pad was, het Jesus voorgegee dat Hy verder wil reis. 29Maar hulle het by Hom aangedring: ”Bly by ons oor. Die son trek al water en die dag is verby.” Toe het Jesus by hulle ingedraai om saam met hulle oor te bly. 30Terwyl hulle saam met Hom aan tafel was, het Jesus brood geneem, gedank, dit gebreek en aan hulle gegee. b) Die vyand het nie oorwin nie - die vyand is oorwin. Jesaja 14:12-20 (NLV) 12”Hoe het jy uit die hemel geval, blink ster, seun van die môre! Jy is op die aarde neergegooi, jy wat die nasies van die wêreld verpletter het. 13Jy het mos vir jouself gesê: ’Ek sal na die hemel toe opklim en my troon bo God se sterre neersit. Ek sal regeer op die godeberg ver in die noorde. 14Ek sal opklim tot in die hoogste hemele. Soos die Allerhoogste sal ek word.’15Maar in plaas daarvan sal jy in die doderyk beland, in sy diepste deel. Dit is nog nie verby of te laat nie, neem vandag nog die besluit om Jesus as jou Oorwinnaar te sien.

Nou's die tyd vir Gemeenskap. Skouerskuur | Erediens, 13 September 2020

Tot die dood ons skei - Hoe om reg te maak vir die dood? | Erediens, 25 Julie 2021

Deep Focus Music To Improve Concentration - 12 Hours of Ambient Study Music to Concentrate #858

I Spent 20 Days Building the Cheapest Forest House Alone to Live: Solo Bushcraft (Full)

Keuses wat Legendes maak - Die Keuse voor die keuse

Soft Worship Songs for Mercy and Peace | Christian Music Playlist

So maak mens - Gretha Wiid

432Hz - Fall Into Deep Sleep in 3 Minutes, Heal All Damage In The Body and Spirit, Relieve Stress #2

Raak deel van die revolusie - Revolusie | Erediens, 7 Junie 2020

Najviše obraćenja treba ljudima koji su u Crkvi - fra Mario Berišić | Ad Deum Podcast

If you need calm, you'll feel this on your skin (comfort for restless minds)

Built To Last - Dr. Corey L. Brown

In gesprek met Jesus - Lig uit wat ek nie wou sien nie | Erediens, 1 November 2020

Time Alone With God | Soaking Worship Instrumental

Special Nederland Zingt Jubileum Dag 2025- Nederland Zingt

I Spent a Month Building a Stone Mountain Bunker | Solo Bushcraft

Why Purpose Is The Only Path To Fulfillment

Nou's die tyd vir Gemeenskap. Skaapskuiling | Erediens, 6 September 2020

God Will Make A Way: Soaking Worship, Prayer & Healing Music With Scriptures 🌿 CHRISTIAN Piano

