Nou's die tyd vir Gemeenskap. Skaapskuiling | Erediens, 6 September 2020
Dankie dat jy inskakel by ons aanlyn diens. Raak deel van ons Telegram groep: https://qrco.de/kgtelegram Volg ons dienste op Kruiskyk: https://kruiskyk.tv/ Luister na ons dienste op "podcast": Apple Podcasts: https://podcasts.apple.com/za/podcast... Spotify: https://open.spotify.com/show/1NqUjGj... Kompas Gemeente se ander Bedieninge op YouTube: Ontdekkers - Kompas Gemeente (3-8 jaar) Een Rigting - Kompas Gemeente (9-12 jaar) Toegee (13-18 jaar) Onbeperk (jong volwassenes) JY KAN KONTAK MAAK BY: 13-18 jaar: Tommie Arpin - 0823426245 / [email protected] 19-27 jaar: Jonathan Müller - 0646586636 / [email protected] 28-36 jaar: Edohan Burger - 0845700669 / [email protected] 37-47 jaar: Darius van der Schyf - 0728228267 / [email protected] 48-57 jaar: Nico van As - 0829733895 / [email protected] 58 jaar en ouer: Koos Jooste - 0842777770 / [email protected] Marius Malan: [email protected] Riaan Pelser: 082 775 7147 / [email protected] Gebedsversoeke - [email protected] PREEKNOTA: 1. Ons is geskep vir gemeenskap Genesis 1:27 (NLV) 27God het die mens in ooreenstemming met Homself geskep; volgens sy eie beeld het God hulle geskep; manlik en vroulik het Hy hulle geskep. 2. Wat is die doel van gemeenskap? Markus 3:13-19 (AFR83) 13Jesus het teen die berg opgegaan en dié wat Hy wou hê, nader geroep, en hulle het na Hom toe gekom. 14Hy het toe twaalf, wat Hy apostels genoem het, aangestel om by Hom te bly sodat Hy hulle kon uitstuur om te preek. 15Hulle het ook die mag ontvang om bose geeste uit te drywe. 16Hy het hierdie twaalf aangestel: Petrus, soos Hy Simon genoem het, 17Jakobus seun van Sebedeus, en Johannes die broer van Jakobus – vir hulle het Hy die bynaam Boanerges gegee, dit wil sê “manne van die donder” – 18Andreas, Filippus, Bartolomeus, Matteus, Tomas, Jakobus seun van Alfeus, Taddeus, Simon die Kananeër, 19en Judas Iskariot wat vir Jesus verraai het. a) Behoefte vir jouself – Belofte/Voeding b) Behoefte vir ander – Opdrag/Beskerming 3. Hoe kan jy jou beskermingsrol in die skaapskuiling vervul? a) Gee jou tyd Matteus 25:34-40 (NLV) 34”Daarop sal die Koning vir dié aan sy regterkant sê: ’Kom julle, want my Vader het julle geseën. Kom ontvang julle erfenis – die koninkryk wat my Vader reeds van voor die begin van die wêreld af vir julle gereed gemaak het. 35Want toe Ek honger was, het julle vir My kos gegee; toe Ek dors was, het julle vir My iets gegee om te drink; toe Ek ’n hawelose vreemdeling was, het julle My in julle huise ontvang; 36toe Ek niks gehad het om aan te trek nie, het julle vir My klere gegee; toe Ek siek was, het julle na My omgesien; toe Ek in die tronk was, het julle My opgesoek.’ 37Daarop sal dié wat God se wil uitgevoer het Hom antwoord: ’Maar wanneer het ons U dan honger gesien, en vir U kos gegee? Of dors, en vir U iets gegee om te drink? 38En wanneer het ons gesien dat U ’n hawelose vreemdeling was, en U in ons huise ontvang? Of dat U niks gehad het om aan te trek nie, en ons het vir U klere gegee? 39En wanneer het ons U siek gesien of in die tronk, en U opgesoek?’ 40En die Koning sal vir hulle antwoord: ’Ek verseker julle: As julle iets hiervan vir een van my broers of susters gedoen het, selfs al was dit vir die heel eenvoudigste onder hulle, het julle dit vir Mý gedoen.’” b) Gee jou gawes 1 Korintiërs 12:27 (NLV) 27Julle is Christus se liggaam en elkeen van julle is ’n noodsaaklike liggaamsdeel. c) Gee jou liefde 1 Korintiërs 12:29-31 - 1 Korintiërs 13:3 (NLV) 29Ons is mos nie almal apostels nie. Ons is nie almal profete nie. Ons het nie almal die gawe om onderrig te gee nie. Ons het nie almal die vermoë om wonders te verrig nie. 30Ons het nie almal gawes van genesing nie. Ons kan nie almal in tale praat nie. Ons kan nie almal tale uitlê nie. 31In alle geval – konsentreer op die nuttigste gawes. Maar laat ek julle nou eers vertel waar die eintlike geheim lê. ... 1Al sou ek enige taal op aarde of selfs in die hemel kon praat, maar ek kom die liefde kort, het ek ’n galmende trom of ’n klinkende simbaal geword. 2En al sou ek die gawe van profesie hê, en sou ek alle geheime kon ontrafel, en al die kennis ter wêreld hê, en al sou ek genoeg geloof hê om berge te verskuif, maar ek kom die liefde kort, sou ek ’n ronde nul wees. 3Enal sou ek al my besittings vir die armes gee en selfs my liggaam opoffer sodat ek my daarop kon beroem,maar ek kom die liefde kort, sou dit my niks help nie. 4. Waar kan jy Jesus se skaapskuiling aan iemand bewys? 5. Jesus gee ons die voorbeeld van ’n skaapskuiling Matteus 26:26-28 (NLV) 26Terwyl hulle besig was om te eet, neem Jesus brood en vra God se seën daarop. Toe breek Hy dit in stukke en gee dit aan sy dissipels met die woorde: ”Neem en eet dit. Dit is my liggaam.” 27En Hy het die beker geneem en God daarvoor gedank. Hy het dit aan hulle gegee met die woorde: ”Drink almal daaruit, 28want dit is my bloed wat die verbond tussen God en sy volk verseël. Dit word vir baie vergiet sodat hulle sondes vergewe kan word.”

Nou's die tyd vir Gemeenskap. Skouerskuur | Erediens, 13 September 2020

The Man Asked If I Was Still Looking for My Son—Then He Said, “I’m the Kid in..." - Calm Dad Stories

I Spent a Month Building a Stone Mountain Bunker | Solo Bushcraft

Die beste ons - Wat is die behoeftes van 'n vrou?

Keuses wat Legendes maak - Die derde keuse

Vrydagoggend, 10 April 2020 | Patriot - Is hierdie die einde van die wêreld of van jou

Cerdo de 120KG al Mercado | 6 Meses de Crianza y Nuevos Lechones

Special Nederland Zingt Jubileum Dag 2025- Nederland Zingt

Why Purpose Is The Only Path To Fulfillment

الرقية الشرعية للشفاءمن السحروالعين والحسد حصن من الشيطان رقية البيت والاولاد بصوت القارئ سعيد حمدان

Nou's die tyd vir Gemeenskap. Skaap in wolfsklere | Erediens, 20 September 2020

I Spent 20 Days Building the Cheapest Forest House Alone to Live: Solo Bushcraft (Full)

Die Geschichte der Elster Else (die Else-Story), Teil 1

Keuses wat Legendes maak - Kies wat jy agterlos

200 DIOS TE DICE HOY: ESCUCHA ESTO ANTES DE DORMIR, MI VOZ TE DARÁ PAZ Y DESCANSO

Die beste ons - Dit kom nie vanself nie

Gratitude: Soaking Worship, Prayer Music & Healing Music With Scriptures 🌿 CHRISTIAN Piano

Türkei – USA Highlights | Gruppe D, FIFA WM 2026 | sportstudio

Gasspreker | Dalene Gibbens | LCF Gemeente

