HOOFSTUK 7 - Is die tien stamme van Israel verlore?
Kry jou boek - HOE OM TE NAVIGEER DEUR DIE EINDTYD vandag by - https://raymondlombardbookstore.com/p... EN BESOEK - https://www.raymondlombard.com/ Volg saam met Dr. Raymond terwyl hy hoofstuk vir hoofstuk vir ons konteks gee oor elke hoofstuk in die boek. Wat is die tekens van die eindtyd? Wat is die Wegraping van die Kerk? Wat is die Groot Verdrukking? Wie is die 144 000 van Openbaring 7? Wat is die gruwel van die verwoesting? Wat is die verskil tussen die Wegraping en die sigbare wederkoms van Christus? Wie is die Antichris en valse profeet in die eindtyd? Wat is die getal 666 in Openbaring 13? Wie is die twee getuies van Openbaring 11? Wat is Israel se rol in eindtydgebeure? Wat beteken die getalle sewentig sewes en 1335 dae in die boek Daniel? Hoe moet ons die lsrael-Palestynse kwessie verstaan? Hoe kan ek my geestelik voorberei op die Wegraping? Waar is die Paradys nou geleë? Wat gebeur tydens die regterstoel van Christus en die groot wit troon oordeel? Wie is die mense wat buite die nuwe Jerusalem op die nuwe aarde woon? EN NOG VELE MEER....

HOOFSTUK 8 - Bybelse profesie in oënskou ( nuut )

Wat gebeur met 'n gelowige 5 minute na die dood?

WSDB: Koning Jesus!

Vyf minute na die dood - Dr Isak Burger

HOOFSTUK 5 - Drie kritiese momente of tydperke in wêreldgeskiedenis

Broadcast June 15 • Willem Glashouwer: “We live in a time when prophecies are being fulfilled”

HOOFSTUK 39 - Die sigbare wederkoms van Jesus Christus en die slag van Armageddon.

KSM Erediens I 17 Aug. I Ek glo... I Daarom wil ek my nie so bekommer nie (Johan Smith)

KSM Erediens | 18 Mei. | Maar julle I Moet kyk soos Jesus (Stephan Joubert)

Die werk van God Vita (Joh 6:22-35) | Dei 710

Laingsburg: Die dag toe die Buffels storm

JESUS GOOI ONS TOE ONDER GOD SE GENADE - 20 JULIE 2025

WSDB: SAL DIE KERK DEUR DIE GROOT VERDRUKKING GAAN?

🎵 7 AFRIKAANSE GOSPEL WORSHIP LIEDERE 🔥 PSALM 91 & 121 🎵

My storie: 'n Jongman in die woestyn - Andries Vermeulen, 15 April 2018

Wanneer die Gees van God in my woon?

Hemelse perspektief op die tye van die nasies! (Daniël 7)

HOOFSTUK 6 - Heidense wêreld koninkryke

