Oorsig: Esegiël 34-48

Kyk na ons oorsigvideo van Esegiël 34-48 wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. Tussen die ballinge in Babilon, wys Esegiël dat Israel hierdie oordeel verdien het en ook dat God se geregtigheid hoop vir die toekoms bied. Kredietrol: Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA #BibleProject #bybel #Esegiël