Oorsig: Daniël

Kyk na ons oorsigvideo van Daniël wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. Die storie van Daniël motiveer getrouheid ten spyte van ballingskap in Babilon. Sy visioene bied hoop dat God alle nasies onder sy heerskappy sal bring. Kredietrol: Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA #BibleProject #bybel #Daniël