Grondpad - Episode 4: Net ‘n ‘’Long Drop’’
‘n Besoek aan die Namaqua Nasionale Park om mee aft e sluit. Hulle ry fiets en besoek die Augrabies-waterval. AfriForumTV - Grondpad: ‘n Paar manne gaan 4700 km deur Suid-Afrika reis waar ons so min as moontlik teerpad gaan ry. Ons vertrek vanaf Onca se hoofkantoor in Kempton Park, maak musiek langs die pad net so na Kimberley, oornag by Witgat Safaris en geniet dit om in die modder te ry. Grondpad, ‘n splinternuwe 4x4-avontuurprogram saam met Appel, Wolfie, Len en Lee en nog ‘n paar vriende. Hulle reis op die grondpaaie van Suid-Afrika, verken die buitelewe en besoek interessante plekke. Die lewe begin waar die teerpad eindig.

▶︎
Grondpad - Episode 1: Die Lewe Begin Waar Die Teerpad Eindig

▶︎
Namibia 2025 Henties Bay Fishing and Eat - Afrikaans and English

▶︎
I Overlanded Through Botswana for 26 Days!

▶︎
The TOUGHEST climb in South Africa?! - Johnny's Poort | Cape Route Rally

▶︎
Twak Praat Ep.14 - Nicholis Louw

▶︎
Die Appelkas Ep. 2 - 40% Verlore: Is Water Shedding ’n Bestuurskrisis?

▶︎
We Bought a $1,000 Abandoned CAT 400 Haul Truck

▶︎
KRUGER 2026 FLOODS | EVACUATED FROM KRUGER | MOZAMBIQUE AND KRUGER

▶︎
Grondpad - Episode 3: Wiele Afblaas

▶︎
Oorwin die Winter só! | Klipdrift Dam

▶︎
We Crossed SOUTH AFRICA in a 4x4 | Dangerous and Beautiful | Ep. 1/2

▶︎
Die Appelkas Ep. 8 - Kobus Schoeman Oor Jag En Wildbewaring

▶︎
Overlanding Gear: The Good, The Bad and The Useless — Morocco Desert Tested

▶︎
Muisbosskerm en die pragtige Elandsbaai verras ons! Seafood experience of a lifetime,

▶︎
Friends Stofpad toer 2026

▶︎
How the northern Khanty people survive in the harsh climatic conditions of the Russian North.

▶︎
South Africa Today on 11 July 2026

▶︎
Scott Ritter: Russland gewinnt den Krieg – und das eindeutig

▶︎
TRAPPED for 2 DAYS on Australia's HARDEST 4WD Track — 200 Winches to escape

▶︎
