BOER AMERIKA 6 - STROPERS,TREKKERS EN BAIE STOF!

Dagse en welkom by episode 6 van BOER AMERIKA 2025! In hierdie episode stroop ons ons laaste lande klaar en begin al ons lande te bewerk en reg te kry vir volgende jaar se plant seisoen. Kyk gerus saam,like,subscribe en laatweet my wat jy van die video dink in die comment afdeling! Groete vanuit die Mississippi delta!