Vrou met rare breinsiekte lei Moslem-paramedikus na Jesus in ambulans
Toe Frankie Loftus met 'n rare siekte gediagnoseer is wat haar breinvaatjies aangetas het, het sy nie wanhoop ervaar nie. God het haar met sy vrede en vreugde kom aanraak. Soveel so dat sy in 'n kritieke oomblik in die ambulans 'n Moslem-paramedikus na Jesus gelei het. In die maande van herstel en behandeling wat gewag het, het God in die moeilikste tyd van haar lewe vir haar meer van Hom kom leer. Vandag prys sy die Here vir die wonderwerk dat sy genees is.

▶︎
Vrou vind vrede nadat al haar gesinslede sterf

▶︎
11 jaar verslaaf, 18 jaar skoon: 'Kry genesing ná trauma'

▶︎
Overcoming Self-Condemnation While Striving for Godliness

▶︎
’N LEWENSVERANDERENDE GETUIENIS | Charles Botha | "My Hemel en hel ervaring"

▶︎
Twee wonderwerke: Sieklike ma veg voort en 440 g babatjie word binnekort vyf

▶︎
Blymoedig Sterwend

▶︎
Getuienis I Jesus besoek 4-jarige in hospitaal I Karlien Coetzee

▶︎
MY STORIE MET... DWELMVERWANTE BREINSKADE #008

▶︎
Van Ongeluk na rolstoel Hoekom NIE ek NIE

▶︎
(Live) Was Yahshua die volmaakte offer?

▶︎
My skoonpa,Engel en covid 19 | Patmos Getuienis

▶︎
Vrou staan kinders en man af aan die dood!

▶︎
Frikkie Welsh praat oor die alleenpad ná rugby en hoe God hom van drank genees het

▶︎
Sterwende man ervaar seuntjie se geboorte

▶︎
Rare siekte: 'Wil jy hardloop, my kind?'

▶︎
'Ek wil die stilte rondom alkoholisme breek' | LiG Getuig Podcast

▶︎
‘Ek sal dit my lewe lank berou’ – ma nadat haar twee kleuters in motor brand

▶︎
Muslim Imam's Wife Dies and Returns With a SHOCKING TRUTH From Jesus

▶︎
GETUIENIS - Wonderwerk van Beskerming! (4) / Willie & Ina Viljoen / 17-08-2025 / NLGK

▶︎
