Hoe kan swaarkry jou méér vrymoedig maak? - Handelinge 5:41 en Jakobus 1:2-3
Hoe kan swaarkry jou méér vrymoedig maak? 'n kort oordenking deur johannes vd merwe - ng kerk alkmaar Wat het die apostels (Petrus en Johannes) se vrymoedigheid veroorsaak — en hoekom het dit gegroei wanneer omstandighede erger geword het? Daar in Handelinge 5 gebeur iets onverwaags: ná tronk, verhoor én geseling, loop die apostels weg bly. Nie net tevrede nie — die Griekse woord beteken letterlik vol vreugde, opgeruimd, jubelend. Dit was geen natuurlike dapperheid nie. Dit was bonatuurlik. In hierdie oordenking kyk ons saam na: 📖 Handelinge 5:41 — die vreugde ná lyding 📖 Jakobus 1:2–3 — beproewing as 'n bron van vreugde 📖 Filippense 1 & Efesiërs 6:19–20 — Paulus bid om méér vrymoedigheid, nie om vrylating nie 📖 Hebreërs 4:16 — met vrymoedigheid na die genadetroon Vrymoedigheid is nie 'n persoonlikheidseienskap nie — dit is 'n vrug van die Heilige Gees se teenwoordigheid in 'n gehoorsame lewe. Die oplossing vir 'n tekort aan moed is nie om harder te probeer nie, maar om nader aan die Gees te leef. 🙏 As jy al gevoel het jy het nie die regte temperament om vir jou geloof op te staan nie — dan is hierdie boodskap net vir jou. 👍 Hou jy van hierdie oordenking? "Like" en deel gerus (share) - en teken in (subscribe) vir meer oordenkings. NG Kerk Alkmaar (Mpumalanga) weeklikse preek en kort oordenkings (elke weeksdag). Dutch Reformed Church Christian Biblical short devotionals and longer messages. #Jesus #Christus #Bybel #oordenking #christen #alkmaargemeente #Liefde #Genade #Geloof #Afrikaans #NuweTestament #nuweverbond #johannesvandermerwe #HeiligeGees

Sou jy gehardloop het? - Handelinge 8

God breek elke grens - Handelinge 8-9

I Died for 11 Minutes. Now I Have The Answer.

When Animals Surprise Photographers in the Sweetest Way! 😍

Die Bibel sprach von Russland – jetzt wird es ernst || Roger Liebi

Have 1 zucchini and 2 eggs! My village grandmother taught me this recipe!

Iran Shocked! A female US F16 fighter jet pilot took off at full speed in an emergency situation

Svenska kyrkans svar på hur man kommer till himlen? Skojar dom? 🤔

Deins jy terug - of word jy sterker? - Handelinge 5:42, Filippense 1:12-15 en Johannes 15:5

China is building the impossible – mega-projects that are changing the world

The Last Supper – The Order You Never Saw | All Scenes from Season 5

Die ongemaklike boodskap - Handelinge 6-7

Cauliflower that drives everyone crazy! You've never heard of this recipe! My grandchildren love it!

Felix Nmecha & Rüdiger BRECHEN jetzt ihr Schweigen! Steht JESUS jetzt auf der EINS?

Scientists Reveal Shocking Genetic Origin of Scandinavians

Schweiz – Kolumbien Highlights | Achtelfinale, FIFA WM 2026 | sportstudio

Hoe weet ek dat ek God werklik ken? 1 Johannes 2:3-6

Het jy geweet, mense kyk na jou? - Handelinge 6:10-14, 1 Petrus 4:12–14

She Worshipped Idols Until Jesus Spoke to Her | From Hindu to Christian

