nisBOERE 6 | Episode 4 | Okkerneute

Angelique Gerber en Phillip Venter kuier by Adam Prowse van Rotondo Walnuts in Aliwal-Noord om ondersoek in te stel na die plaaslike okkerneutbedryf en die bekoring wat dié nisgewas inhou. Nisboere Seisoen 6 Episode 4