nisBOERE 6 | Episode 6 | Avokados

Phillip neem die sanger Appel na die plaas Silver Mist in Magoebaskloof waar die geil avokadoboord die ‘boer’ opnuut ‘deur sy are laat loop’.