nisBOERE 6 | Episode 16 | Buhle Farmers' Academy
"HOOP – ʼn Vierletterwoord gelaai met betekenis. Hoop is een van die belangrikste woorde in tye van onsekerheid soos nou. Almal beleef tye waar ons vol hoop is en ander tye waar ons sukkel om hoopvol te wees. Die ironie is dat die uitkoms altyd dieselfde gaan wees, maar die effek wat dit op jou gaan hê, gaan verskil. As jy hoop het maak jy planne, jou brein soek oplossings. So ʼn lewensuitkyk trek mense en hulp na jou toe aan. Mense wat sonder hoop is, is negatief en stres meer. Dit het ʼn slegte invloed op hul gesondheid en hoe hulle na die wêreld kyk en dinge beleef. Om hoopvol te wees bly steeds ʼn keuse. Nie jou familie of Facebook kan vir jou kies nie, en dit help nie mens blameer ander of jou omstandighede nie, jy moet self kies, dit bly ʼn wilsbesluit. Wees ʼn ware leier wat hoop bring. Elkeen wat hier lees is ʼn leier op een of ander gebied. By jou skool, werk, familie, sportspan, vriendekring of waar ook al. Goeie leiers word gedryf deur ander se belange, en hulle bou op en inspireer. Dit is maklik om hulle te volg want hulle is vol planne om hoop te bring." Corne Liebenberg Vir meer inligting, besoek https://www.laeveld.co.za/latestnews

nisBOERE 6 | Episode 15 | Kweekhuise (Rent a Greenhouse)

Koffie & kapitaal | Nick Liebenberg | Die storie agter Laeveld Agrochem

The DJI Agras T100 in the bushveld - DJI Agriculture in South Africa

nisBOERE 4 | Episode 1 | Wortels, Rolfes Agri en Akwaponika

nisBOERE 10 | Episode 9 | Greenfish, JAC Motors, Pietersielie

The French Do Not Care About Work

Why Small Farmers Are Disappearing | Joel Salatin

Pour Cement into Pallets and see what most people don't even imagine happens! Creation Daily

Golden Retriever Meets Completely Broken Rescue for the First Time

Buhle Farmers' Academy is under new leadership and a new future direction

nisBOERE 10 | Episode 8 | Herold Wines, Willowbrooke, Kanniedood en Alet Coetzee

nisBOERE 2 | Episode 1 | Rissies, Farmbose en Akwaponiese Dierevoere

nisBOERE 6 | Episode 7 | Kleinskuur Aquaponics

Die Agrarrebellen vom Haidehof stehen für regenerative Landwirtschaft | Die Nordreportage | NDR

When Teenage TYSON Fought a Mob Boss

Nützlinge sind sein Beruf: Seine Ingenieurskunst schützt die Ernte | Lohnt sich das? | BR

Reiche Ernte auf minimaler Fläche | ARTE Re:

360,000 Hectares of Farming, Robots, Crop Planes & Cotton Factories

Walnuss, Mandel & Co.: Warum es kaum Nüsse und Kerne aus Deutschland gibt | Ökochecker SWR

