Nou's die tyd vir Gemeenskap. Skaap in wolfsklere | Erediens, 20 September 2020
Dankie dat jy inskakel by ons aanlyn diens. Raak deel van ons Telegram groep: https://qrco.de/kgtelegram Volg ons dienste op Kruiskyk: https://kruiskyk.tv/ Luister na ons dienste op "podcast": Apple Podcasts: https://podcasts.apple.com/za/podcast... Spotify: https://open.spotify.com/show/1NqUjGj... Kompas Gemeente se ander Bedieninge op YouTube: Ontdekkers - Kompas Gemeente (3-8 jaar) Een Rigting - Kompas Gemeente (9-12 jaar) Toegee (13-18 jaar) Onbeperk (jong volwassenes) JY KAN KONTAK MAAK BY: 13-18 jaar: Tommie Arpin - 0823426245 / [email protected] 19-27 jaar: Jonathan Müller - 0646586636 / [email protected] 28-36 jaar: Edohan Burger - 0845700669 / [email protected] 37-47 jaar: Darius van der Schyf - 0728228267 / [email protected] 48-57 jaar: Nico van As - 0829733895 / [email protected] 58 jaar en ouer: Koos Jooste - 0842777770 / [email protected] Marius Malan: [email protected] Riaan Pelser: 082 775 7147 / [email protected] Gebedsversoeke - [email protected] PREEKNOTA: 1. Gemeenskap is baie keer morsig en gevaarlik Matteus 10:16a (NLV) 16“Let op, Ek stuur julle soos weerlose skape onder die wolwe in.” Matteus 28:18- 20 (DB) 18Jesus het nader gestaan. ”God het aan My al die mag gegee wat daar is. Niemand is magtiger as Ek nie. 19Ek wil hê julle moet iets vir My doen: Die wêreld is nou julle sendingveld. Gaan oral na almal toe en daag hulle uit om My sonder enige voorwaardes of verskonings te volg. As hulle bereid is om My met hulle hele lewe te volg, moet julle hulle doop op gesag van die Vader, die Seun en die Heilige Gees. So sal julle hulle inlyf om deel van God se familie te wees. Maar dan is julle nog nie klaar nie. 2. Hoe gaan jy jou roeping in ’n wolwe-wêreld uitleef? Matteus 10:16-20 (NLV) 16”Let op, Ek stuur julle soos weerlose skape onder die wolwe in. Wees dan waaksaam soos die slange, maar terselfdertyd opreg soos die duiwe. 17Pas op vir die mense! Hulle sal julle aan die howe oorgee en in hulle sinagoges met gésels slaan. 18Julle sal voor goewerneurs en konings gesleep word ter wille van My. Dit sal vir julle ’n geleentheid wees om voor hulle en die volke van My te getuig. 19Wanneer hulle julle oorgee, moenie julle bekommer oor wat julle ter verdediging moet sê nie, want die regte woord sal op die regte tyd vir julle gegee word. Matthew 10:16 (MSG) 16“Stay alert. This is hazardous work I’m assigning you. You’re going to be like sheep running through a wolf pack, so don’t call attention to yourselves. Be as cunning as a snake, inoffensive as a dove.” a) Deur opregtheid – (Inoffensive) Kolossense 4:4-6 (DB) 4Ek wil vir almal die geheim vertel dat Christus ook vir hulle bedoel is, al sit ek ook juis daarom vandag in die tronk. Vra God om my te help om die regte dinge op die regte tyd te sê wanneer ek vir mense van Jesus vertel. 5As julle met mense te doen kry wat nie Christene is nie, moet julle julle veral goed gedra. Gebruik elke oomblik om ’n positiewe invloed op hulle uit te oefen. b) Deur waaksaamheid (Slinksheid/ Wise/Cunning) Genesis 3:1 (ABA) 1Die slang was slimmer en skelmer as al die wilde diere wat die Here God gemaak het. Die slang het vir die vrou gevra: “Is dit waar? Het God gesê julle mag niks van die bome in die tuin se vrugte eet nie?” 1 Korintiërs 9:19-23 (AFR83) 19Hoewel ek vry is en van niemand afhanklik nie, het ek my aan almal diensbaar gestel om soveel mense as moontlik vir Christus te wen. 20Vir die Jode het ek soos 'n Jood geword om Jode te wen. Hoewel ek self nie meer onder die wet is nie, het ek my vir dié wat onder die wet staan, onder die wet gestel om hulle te wen. 21Hoewel ek nie sonder die wet van God is nie, maar onder die wet van Christus, het ek vir dié wat sonder die wet is, geword soos een sonder die wet om hulle te wen. 22Vir die swakkes het ek swak geword om die swakkes te wen. Vir almal het ek alles geword om in elk geval sommige te red. 23Dit alles doen ek ter wille van die evangelie, sodat ek aan die vrug daarvan deel kan hê. 3. Hoe lyk dit om prakties opreg en waaksaam te wees? Johannes 8:3-11 (NLV) 3Die skrifkenners en die Fariseërs bring toe ’n vrou wat op die daad van owerspel betrap is, en laat haar tussen hulle staan. 4Hulle sê vir Hom: ”Leermeester, hierdie vrou is betrap terwyl sy besig was met ’n daad van owerspel. 5Moses het in die wet aan ons die opdrag gegee om sulke vroue te stenig, maar wat sê u daaroor?” 6Dit het hulle net gesê om Hom te toets sodat hulle iets kon kry om Hom oor aan te kla. Jesus het egter afgebuk en met sy vinger op die grond geskryf. 4. Soos watter een van hierdie drie karakters leef jy? Die vrou – wolf in wolfsklere? Die Fariseërs – wolf in skaapsklere? Jesus – Skaap (Lam) in wolfsklere? Soms moet jy wolfsklere dra om van iemand ’n skaap te maak!

Nou's die tyd vir Gemeenskap. Moenie net ’n skaap wees nie | Erediens, 27 September 2020

Vrydagoggend, 10 April 2020 | Patriot - Is hierdie die einde van die wêreld of van jou

Phil Wickham - Song Of The Saints (Full Album Listen Through)

Türkei – USA Highlights | Gruppe D, FIFA WM 2026 | sportstudio

Keuses wat Legendes maak - Kies wat jy agterlos

The Man Asked If I Was Still Looking for My Son—Then He Said, “I’m the Kid in..." - Calm Dad Stories

Nou's die tyd vir Gemeenskap. Skaapskuiling | Erediens, 6 September 2020

Diese 20 Gemüsesorten Wachsen Wie Obstbäume! Einmal Pflanzen, Für Immer Ernten

Special Nederland Zingt Jubileum Dag 2025- Nederland Zingt

SUMMER DEEP HOUSE Musics Mix 2026 ♫ Bruno Mars, Lady Gaga,Dua Lipa, Adele,Ed Sheeran, The Weeknd #29

Sê "La Vie" - Die beste bewaarde geheim...

Best Morning Worship Songs 2026 ✝️ | Hillsong Christian Praise with Lyrics, Top Peaceful Worship

Die Geschichte der Elster Else (die Else-Story), Teil 1

In gesprek met Jesus. Stuur my na waar ek nie wil gaan nie | Erediens, 8 November 2020

Sondagoggend, 03 Mei 2020 | Wat ek geleer het in ”Lockdown” - Ek is ook besmet

Stephan Joubert - 'n Goed gespeelde lewe - só maak mens

I Spent 20 Days Building the Cheapest Forest House Alone to Live: Solo Bushcraft (Full)

HOLY SPIRIT SONGS | SONGS FROM GOD'S PRESENCE

Ecuador vs. Germany Highlights FIFA World Cup 2026 | Sportschau

