Red ons kleindorpies deel 3: Rietbron

"Gewone mense, dorps- en stadbewoners het na vore getree en gesê: hierdie is 'n vorm van protes, ons gaan nie ons boeregemeenskappe alleen los nie. Hulle is van ons afhanklik, en ons van hulle..." - Tiaan Theron, boer van Rietbron. Dankie aan al ons vennote by Manna vir die boere wat hierdie skenkings moontlik gemaak het. Kyk die hoogtepunte van Saai se besoek aan die Rietbron-gemeenskap hier.