Begrafnisdiens van Norman & Magrietha Payne

Thomas William Norman Payne Gebore 20-06-1971 Oorlede 17-08-2021 Magrietha Magdalena Payne Gebore 09-02-1978 Oorlede 18-08-2021 Beide oorlede aan COVID-19, nadat hulle onlangs Norman se ouers begrawe het. Magriet se moeder is ook 3 dae na Magriet se afsterwe oorlede. 5 Familie lede is oorlede in minder as 'n maand in Christiana.