Dromers & Doeners - S1E5 - RUDI "VYFRAND" KLEINGELD

Quintin gesels met een van Suid-Afrika se beste kitaar spelers, Rudi Kleingeld, oor sy inspirations in die musiekwêreld, en oor die verskeie musikante saam wie hy al op toer was in sy loopbaan. Rudi speel ook vir ons 'n lekker stukkie elektrise kitaar.