12. Liefde en Geregtigheid: die twee grootste gebooie | God se liefde en Geregtigheid
Andre en Rebecca Joubert ‘Ek het God lief,’ en hy haat sy broer, is hy ’n leuenaar; want wie sy broer, wat hy kan sien, nie liefhet nie, kan onmoontlik vir God liefhê, wat hy nie kan sien nie?” (1 Joh. 4:20, NAB). Hoewel ons die geloofsekerheid het dat God uiteindelik alles sal regstel, maak dit steeds saak wat ons as Christene in die hede, in die teenswoordige wêreld, doen. Hoewel daar sekerlik baie ongeregtighede en euwels is wat God (vanweë die reëls van die stryd) nie nou gaan uitroei nie, beteken dit nie dat ons handjies gevou kan sit nie. Waar ons ook al boosheid en lyding teëkom, kan ons help deur verligting te bring, in welke opsig dit ook al moontlik is. As Christene staan ons juis onder die verpligting om hierdie einste dinge te doen. Soos ons reeds gesien het, gaan liefde en geregtigheid saam. Die twee is onskeidbaar. Neem in ag dat God reg en geregtigheid liefhet. Net so sal ons, as ons die Here liefhet, dit ook liefhê. Insgelyks sal ons uit liefde vir God ook mekaar liefhê. ’n Besorgdheid oor ons naasste se welstand is deel van daardie wedersydse liefde. Ons behoort ons te bekommer wanneer ander onder armoede of onderdrukking, of enige vorm van ongeregtigheid, gebuk gaan. Ons moenie anderpad kyk wanneer ons medemens verdruk word nie. Nee, ons behoort ons eintlik af te vra: wat kan ons individueel en gesamentlik doen om die liefde en geregtigheid van God op so ’n wyse aan te help dat onse God se volmaakte karakter van liefde en geregtigheid aan hierdie gebroke wêreld weerkaats word.

13. Liefde is die vervullingvan die Wet | God se liefde en Geregtigheid

Die Ewigheid Tegemoet | Om ’n Hegter Verhouding Met God Te Hê | Die Woord in Diepte Ep 13

Wanneer `n geslag God verlaat

Sê "La Vie" - Die beste bewaarde geheim...

Soaking Worship Instrumental 🕊️ Quiet Time with God ~ Peaceful Violin Prayer Music

3. Woo moakt de Menschenforcht ons Lom - Pr. Gerhard Fehr - (Serie: Wäa es dien Har)

1. God het vrywillig lief | God se liefde en Geregtigheid

The REAL Cause of Insomnia Nobody Talks About: EYH Day 5 Part 1
![Skuif jou kyk, jou dink en doen: Godwaarts! [19 Okt 2025]](https://i.ytimg.com/vi/Bqvu9ACUHEI/hqdefault.jpg?sqp=-oaymwEnCNACELwBSFryq4qpAxkIARUAAAAAGAElAADIQj0AgKJDeAG4AvMY&rs=AOn4CLCMGhflanaGoLh-hpAvTSDGjuEHHQ&usqp=CCY)
Skuif jou kyk, jou dink en doen: Godwaarts! [19 Okt 2025]

Pous Leo, Iran en die AI-Stryd om Menswaardigheid | Godsdiens en die Koerante EP569

Praktiese Gebed | Om ’n Hegter Verhouding Met God Te Hê | Die Woord in Diepte

WSDB: VYF MINUTE NA DIE DOOD VAN 'N ONGELOWIGE.

Built To Last - Dr. Corey L. Brown

Pous Leo, die NG Kerk en die Wêreld wat Wonder | Godsdiens en die Koerante EP571

Time Alone With God | Soaking Worship Instrumental

WSDB: Koning Jesus!

5. Dit is die Here wat vir jou stry | Geloofslesse Uit Josua Se Lewe

Die Een Ding Wat Jou Verhouding Met God Stadig Vernietig

Dinamies | Heinrich & Quinice Viljoen: Roeping, en AWR Afrikaans

