Joshua na die Reën - Beter Vir Ons Albei (ft. Karlien van Jaarsveld)
Joshua na die Reën - Beter Vir Ons Albei (ft. Karlien van Jaarsveld) ©️ Joshua na die Reën (PTY) LTD 2023 Geskryf deur Jacques De Villiers Musiek vervaardig deur Gideon Botes Video Director - Jaen Kleynhans Cinematographer - Jan Du Plessis (Palewood) Assistant & Technical Runner - Jean De Villiers Makeup Artist - Suna Robberts Editor - Jaen Kleynhans Colorist - Jan Du Plessis (Palewood) Publishing: Red Planet Creative (Pty) Ltd PR: Starburst Promotions Lirieke: ingeval jy vergeet moet jy 'n knoop in jou oor maak dat jy onthou soos die son elke môre by jou kamer inskyn ek weet jy dink ek droom maar oor jou vir jare lank sal ek nog droom oor jou, net dat jy weet as die sterre brand vanaand gaan loer by die agterdeur uit ek haal uit en wys en probeer my bes om te kyk hoe meer ek jou alleen kan kry, hoe beter vir ons albei ek wil weet hoe jy dit doen? hoe bly die wonder in jou oë dan so immergroen? sal die wind deur die klowe van my diepe slaap my hart weer wakker sing vir jou, vir jare lank sal ek dit droom vir jou, net dat jy weet as die sterre brand vanaand gaan loer by die agterdeur uit ek haal uit en wys en probeer my bes om te kyk hoe meer ek jou alleen kan kry, hoe beter vir ons albei ver deur die klowe van wat eg is, en oor die uitsig van wat jy werd is hoop ek jy weet wanneer jy reg is, ek vir jou daar wag... waar die sterre brand vanaand waar die sterre brand vanaand hoe meer ek jou alleen kan kry, hoe beter vir ons albei as die sterre brand vanaand gaan loer by die agterdeur uit ek haal uit en wys en probeer my bes om te kyk hoe meer ek jou alleen kan kry, hoe beter vir ons albei

Zaan Sonnekus & Karlien Van Jaarsveld - Oor Mekaar (Music Video)

Gerhard Steyn - Vra Net Vir Jou (Amptelike Musiekvideo)

Afrikaans Ballade - Sliek Musiek - Te Veel Vir My

Spoegwolf - Aanhou (Official)

Karlien van Jaarsveld - As Jy My Roep (Amptelike Musiekvideo)

🇿🇦🎺 Sarie Marais – ’n Nuwe Weergawe 🎺🇿🇦
![Tarryn Lamb | Antarktika - [Official Music Video]](https://i.ytimg.com/vi/NZP-Kyy699U/hqdefault.jpg?sqp=-oaymwEjCNACELwBSFryq4qpAxUIARUAAAAAGAElAADIQj0AgKJDeAE=&rs=AOn4CLDmyPTxiMyJ0QDLAuJz6jGcmJdvig)
Tarryn Lamb | Antarktika - [Official Music Video]

BOSKREET - Wildebeest Brandewyn Vriende (Amptelike Musiekvideo)

Francois van Coke & Karen Zoid - Toe vind ek jou

Juan Boucher & Tasché - Noord (Amptelike Musiekvideo)

Toelaat - Droomsindroom & Bernice West (Official Music Video)

Naby my

Jay - So Lank Sal Ek Jou Liefhê

Barto - Pakkie Mal Berou (Marlboro) (Official Music Video)

Karlien van Jaarsveld - Katrientjie Katryn (Amptelike Musiekvideo)

Bok van Blerk - Hart Van 'N Leeu (Amptelike Musiekvideo)

Bobby van Jaarsveld - My Tipe (Amptelike Musiekvideo)

Rooksein - Wie Anders

Tasha | Die Mense Op Die Bus ( cover )

