Afrikaans Ballade - Sliek Musiek - Te Veel Vir My

Dis al jare vandat jy weg is uit die deur ek was stukkend en vra nog hoe kon dit gebeur vasgevang in n lyf met n gebreekte hart en niemand kon my loslaat nie ek wou enige iemand wees wat nie ek was nie ek word wakker en staar na jou kant van die bed die eensaamheid is te veel vir my en wie sal my kan red Hierdie hartseer is te veel vir my wanneer word my hart weer bly Hierdie hartseer is te veel vir my wanneer word my hart weer vry Saam met jou verloor ek jou dogtirtjie ook die tye van ons saam bly nog by my spook Ek en sy was so lief vir mekaar ek mis haar blink ogies wat na my opkyk en staar Hierdie hartseer is te veel vir my wanneer word my hart weer bly Hierdie hartseer is te veel vir my wanneer word my hart weer vry N dubbel hart breek is soos n mes se diepste steek Hierdie hartseer is te veel vir my wanneer word my hart weer bly Hierdie hartseer is te veel vir my wanneer word my hart weer vry Dit voel soos n droom met die pyn wat uit my stroom Maar ek lê wakker in die nag, met jou gedagtes wat my jag Hierdie hartseer is te veel vir my wanneer word my hart weer bly Hierdie hartseer is te veel vir my wanneer word my hart weer vry Jou stem eggo in my kop, maar die stilte hou nie op Ek soek jou nog in elke spoor, maar ek het jou klaar verloor. Hierdie hartseer is te veel vir my wanneer word my hart weer bly Hierdie hartseer is te veel vir my wanneer word my hart weer vry Hierdie hartseer is te veel vir my wanneer word my hart weer bly word my hart weer bly weer vry