Lewende Beloftes | 27 Maart 2025 | Chanel Janse van Rensburg | Johannes 14:26

🌿 Lewende Beloftes saam met Chanel Janse van Rensburg 🌿 📅 Elke Dinsdag & Donderdag om 07:00 📻 Op Adventiste Wereld Radio Afrikaans ✨ Vandag se belofte: Johannes 14:26✨ Luister na Lewende Beloftes en versterk jou geloof met inspirerende Bybelbeloftes! Moenie hierdie geestelike bemoediging misloop nie! 🙌✨