Lewende Beloftes | 04 Februarie 2025 | Chanel Janse van Rensburg | 1 Johannes 1:9

🌿 Lewende Beloftes met Chanel Janse van Rensburg 🌿 📅 Elke Dinsdag & Donderdag om 07:00 📻 Op Adventiste Wereld Radio Afrikaans ✨ Vandag se belofte: 1 Johannes 1:9 ✨ Luister na Lewende Beloftes en versterk jou geloof met inspirerende Bybelbeloftes! Moenie hierdie geestelike bemoediging misloop nie! 🙌✨