Jonathan Bezuidenhoudt - Die Volle Potgooi Episode
Coach Freek gesels die week met Jonathan Bezuidenhoudt. Jonathan was bevooreg om in ‘n huis groot te word waar die Here gedien was. Sy ma is oorlede toe hy 11 jaar oud was. Dinge het toe begin om skeef te loop vir hom. Verkeerde vriende het sy goeie opbrings begin belemmer. Hy was egter die eerste een onder sy vriende wat op die ouderdom van 13 met die gereg gebots het. Jonathan se oudste broer en ‘n neef het hom voorgestel aan dwelms toe hy in graad 8 was. In graad 11 het hy ‘n mede leerling gesteek met ‘n mes. Hy was toe ‘n voortvulgtige gewees en die polisie wou hom doodskiet. Hy het bekend gestaan as “Joburg” onder sy mede bende makkers. Daar was geen hoop meer vir Joburg gewees om iets goeds van sy lewe te maak nie. Sy eie pa het tot vir sy meisie aangeraai om vir Joburg te los. Kon “Joburg” opstaan en begin om sy omstandighede en uitdagings baas te raak? Maak seker jy kyk na Jonathan se hele onderhoud saam Coach Freek! 👉 Moenie hierdie inspirerende episode misloop nie. Luister, deel dit met ’n vriend, en laat weet wat jy dink in die kommentaar. 🙌 Teken in op die kanaal vir meer lewensveranderende verhale. Volg ons op Sosiale Media: Website► https://www.baasraak.tv/ WhatsApp Kanaal ► whatsapp.com/channel/0029Vb6lAk18kyyMFfJpYx2R Instagram► instagram.com/baasraak.tv Facebook► / baasraak TikTok► tiktok.com/@baasraak Ondersteun die Baasraak Uitsaai Netwerk Finansieel: https://www.baasraak.tv/ondersteun-ons

FERDINAND EWERTS - DIE VOLLE POTGOOI EPISODE

"Tussen tik en die nommer was ek demonic!" | Adrian Meyer

TWAFASHE IBIHEKO BYUZUYE ISASHE PROPHETE MUNYANGEYO NA AP GIKWERERE

Opelugdiens te Borchards saam met die Baasraak Span

Outreaching: Preach 5

❤️ Selfbeeld, Seks & Verhoudings | Timothy Kieswetter | Obsession Podcast

Father Drinking with Son | Short Film | Ruhaan Booysen

SO BAIE ONOPGELOSTE VRAE OOR DIE HELDERBERG BOEING WAT HET REGTIG GEBEUR OP DIE VLIEGTUIG

Bylmoord in Pretoria Noord

Lag Jou Pap - Full Video

2280 S.A.W SOLDATE IS VANAF 1976 IN DIE OORLOG OP ONS GRENSE DOOD SAL DIE NAGESLAGTE ONS NOG ONTHOU?

Twak Praat S2 EP19 - Kobus Wiese

Daar was vir my 'n Deur uit die nommer uit - John Beukes

Peter Hendricks - Testimony (Part 1)

✍ Mijn verhaal • Man uit misnoegen over vermoedelijk buitensporig gedrag vrouw (Suriname)

EINTLIK NOGAL BAIE | Full Version in HD | Afrikaans Film (2016)

Elke dienspligtige is geregtig op pensioen en gratis mediese sorg

verkrag, maar kon NIKS sê nie

Baasraak Agter Tralies - Brandvlei Jeug Sentrum

