Graad 8 Wiskunde - Algebraiëse Uitdrukkings - Terminologie

In hierdie Video Opname gaan jy leer wat bedoel word met die volgende: Algebra, Veranderlikes of Onbekendes, KOËFFISIËNT van ‘n Onbekende, ‘n Term, Vereenvoudige vorm van getalsinne met onbekendes, Ongelyksoortige Termes, Konstante Term, ‘n Faktor van ‘n Term, Uitdrukking Oefenblad en Memorandum: https://helpmy-leermy.co.za/courses-p... Vir nog Aanlyn Tutor hulp: https://www.helpmy-leermy.co.za/