Graad 8 Wiskunde - Substitusie en Funksionele Notasie (Algebraïesie Uitdrukkings)

In hierdie Video Opname gaan jy leer van: 00:00 Inleiding 00:38 Substitusie of Vervanging 05:14 Funksionele Notasie 10:02 Wanneer hakies nie kan Vereenvoudig by Vermenigvuldiging 16:16 Wanneer nie kan Vereenvoudig by Deling Vir nog Aanlyn Tutor hulp: https://helpmy-leermy.co.za/