In Jou Oë

In Jou Oë ✨ Partykeer sê iemand se oë meer as woorde ooit kan. Daai gevoel wanneer jy na iemand kyk… en jy weet net. Dis huis. Dis rustigheid. Dis liefde. Dis jou persoon. Hierdie track gaan oor daai een mens wat jou altyd welkom laat voel… maak nie saak hoe hard die wêreld raak nie ❤️ #bbt #afrikaansmusiek #lovesong #emotionalmusic #afrikaans #Teezoh #melodic