Verdwyn Nie

Verdwyn Nie 🌙 Hierdie song is vir daai een persoon wat jou rustig maak wanneer alles te veel raak. Wanneer die wêreld heavy voel… wanneer dinge donker raak… wanneer jy voel jy gaan breek… dan is daar net een stem wat alles stil maak. Solank jy hier is… sal ek okay wees. Moenie verdwyn nie ❤️ #bbt #afrikaansmusiek #Emosioneel #afrikaansmusic #lovesong #Teezoh #emotionalmusic