Oorsig: Spreuke

Kyk na ons oorsigvideo van Spreuke wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. Die boek van Spreuke nooi mense om met wysheid en die vrees vir die Here te lewe om ’n goeie lewe te kan hê. Kredietrol: Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA #BibleProject #bybel #Spreuke