Oorsig: Ester

Kyk na ons oorsigvideo van Ester wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. In Ester voorsien God twee Israelitiese ballinge om sy mense van sekere ondergang te red, sonder dat God of sy handeling uitdruklik genoem word. Kredietrol: Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA #BibleProject #bybel #Ester