Pastoor At Boshoff van CRC het Mike Winger se oog gevang! #afrikaans #suidafrika #reaction

Ek doen nie normaalweg hierdie videos nie, maar ek het n storie om te deel, ek stoei al n geruime tyd of ek hierdie video moet oplaai of nie, maar ek dink dis nodig. Disclaimer: Ek glo nie CRC is n slegte kerk nie, maar ek dink verseker hulle moet hierdie tipe goed aanspreuk, indien dit wel daar gebeur! As julle Mike Winger se volle video wil gaan kyk -    • How Far is Too Far for Pastors?: 10 Qs wit...   🚨Julle kan ons ook hier volg: 👉 Facebook -   / huntsmanpremiumbrand   👉 Instagram -   / huntsmanpremiumbrand   👉 TikTok -   / teamhuntsman   📢Indien julle graag Die Huntsman Bediening wil ondersteun, kan julle dit so doen: 1️⃣ Donasies: AV Scheepers, ABSA Current, 4079905102, 632005, Ref: HMSupport 2️⃣ As jy klere items wil aankoop of in kontak wil kom oor enige iets aangaande HUNTSMAN - kontak Adriaan asb: 072 712 2508 / [email protected] 3️⃣ Laat asb n like, comment, subscribe en/of share die video! 4️⃣ Besoek ons NUWE webtuiste: https://www.huntsmanbediening.co.za/ #suidafrika #afrikaans #southafrica