Oorsig: Rigters

Kyk na ons oorsigvideo van Rigters wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. In Rigters draai die Israeliete weg van God af en dra die gevolge daarvan. God stel rigters aan in siklusse van rebellie, berou en herstel. Kredietrol: Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA #BibleProject #bybel #Rigters