Oorsig: Deuteronomium

Kyk na ons oorsigvideo van Deuteronomium wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. In Deuteronomium gee Moses laaste woorde van wysheid en waarskuwing voor die Israeliete die beloofde land binnegaan, wat hulle uitdaag om getrou aan God te wees. Kredietrol: Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA #BibleProject #bybel #Deuteronomium