Francois van Coke | Ons het gewen (Official)

Luister na 'Ons het gewen' hier: http://bit.ly/onshetgewenSONG ek het betaal vir my sondes ek het al foute gemaak ek was paar keer om die blok soos die stoomtrein rol jaag die beker jaag die son hardloop die hele tyd op soek na moeilikheid ons lok die duiwel uit breek my bene vir die land kyk hoe alles brand soek die waarheid soek daai goud ongeslypte diamant ons het gewen ons is nog lewendig die pad was donker en stowwerig kyk na ons ons kom altyd terug staan soos ’n champ maar ek voel soos ’n kind jy moet veg vir wat reg is vir wat die moeite werd is ek beweeg soos ’n tier oorgelaai en teen die muur teiken in my visier elke man vir homself alles pomp alles pyn as die vrees en al die stemme in my kop in verdwyn en my longe brand sien die vyand in die spieël ongeslypte diamant Video credits: Director, camera & edit - Johannes Pieter Nel Drone operator - Johan Cronje Special thanks to Madfit MMA & Boxop My corner - Matt Leisching & Tian Fick Song credits: Francois van Coke: Vocals Guitar & Bass: Fred den Hartog Guitar & Vocals: Jedd Kossew Drums: Sheldon Yoko Gang vocals: Francois, Hunter, Jedd & Fred Recorded at Sunset Studios by Jürgen von Wechmar Mixed by Taylor Soundworks by Dane Taylor Produced by Fred den Hartog Mastered at TL Mastering by Tim Lengfeld Written by Francois van Coke, Hunter Kennedy & Fred den Hartog