Geloof As Niemand Kyk Nie – 28 Junie 2026 – Oggend Diens – FHDC – Ps Juan du Plessis

Geloof As Niemand Kyk Nie – 28 Junie 2026 – Oggend Diens – FHDC – Ps Juan du Plessis Dit is maklik om op ’n Sondagoggend die perfekte "Sunday Best" persona op te sit. Maar ware geloof word nie gemeet aan die volume van jou gebed in die kerk nie; dit word gemeet aan hoe jy optree wanneer die ligte af is, die deure toe is, en net die lewende God jou sien. Jou karakter is wat oorbly as die gehoor huis toe gegaan het. Jy kan nie in die publiek krag hê as jou private lewe gevul is met compromise nie. Dit is tyd om die maskers af te haal en te leef met ’n heilige respek vir Hom wat alles sien! Father's Heart Kidz is gesluit vir die skool vakansie. Maar stuur gerus die kinders om saam met Juffrou Lizel te kyk na een van hulle ouer lessies:    / fathersheartkidz   #GeloofInDieGeheim #Integriteit #Karakter #AgterToeDeure #GeenMaskers #FHDC #GodSienAlles