KSM Erediens | 29 Jun. I Die onverklaarbare, onverwagse liefde van God (Colin Smith)

Het jy al ooit by die punt gekom waar jy gedink het: ek is seker die Here is nou klaar met my? Daardie oomblik toe jy op jou laagste, skaamste, plek was en gedink het: sekerlik kan daar nie vir my genade wees nie. Ons staan vandag saam stil by ‘n profeet wat die donkerste, slegste plek moontlik bereik... en genade kry. Kom ontdek saam hoe die onverklaarbare, onverwagse liefde van God op die mees onwaarskynlikste plekke die lewens van mense raak. NUWE VIDEO’S ELKE WEEK Aanlyn Oggendiens: Elke Sondag vroegoggend Aanlyn Bybelskool: Woensdae om 09:00 BESOEK OOK: Kinderdiens Playlist:    • KSM Lego and let God | Die toring van Babel   Soeklig Playlist:    • KSM Soeklig | 3 Oktober | The Da Vinci Cod...   TEKEN IN Bly op hoogte van gebeure by ksm deur in te teken vir ons weeklikse nuusbrief. VOLG ONS OP SOSIALE MEDIA: Facebook:   / kerksondermure   Instagram:   / kerksondermure