Bybelbrokkies - Efesiërs 4:1-6 - Begin jou dag met God. (Dagstukkies vir Stiltetyd)
Die Skriflesing vir vandag se Bybelbrokkies kom uit Efesiërs 4:1-6. Gebruik gerus hierdie dagstukkie in jou stiltetyd. My gebed is dat hierdie kort Bybelbrokkies jou sal help om jou dag met God te begin, maar nie net dat jy daarna sal luister nie, maar ook self jou Bybel sal lees en sal neerskryf wat jy by God hoor. Indien jy 'n gebedsversoek het, laat dit asseblief vir my in die opmerkings hieronder. Ek hoop hierdie video beteken vir jou iets en dat God jou daardeur sal seën. SUBSCRIBE gerus tot my kanaal en SHARE asseblief ook die video met jou vriende en familie. Indien jy my bediening finansieël wil ondersteun, besoek asseblief my website vir die bankbesonderhede: http://www.obed.co.za/About-Us/ Indien jy my YouTube kanaal wil borg of daarop wil adverteer, stuur gerus vir my 'n e-pos na: [email protected] My missie is om deur middel van drama die Evangelie soos 'n aangename geur te versprei, en so God se roeping op my lewe om stories te vertel wat Hom laat glimlag, uit te leef.

Hoe om God te vertrou wanneer die lewe nie sin maak nie

Daar Is 'n Plek Vir Jou - 27 Junie - Bybelbrokkies (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)

Hoe om te bid - 7 Dinge wat gebedsreuse doen.

Sê my hoe kan ek wil omdraai

Roudiens | Ilze Posthumus

Daaglikse Gebed

Just oats and boiling water! Flatbread in 5 minutes! No flour, no oven!

Past James Davids - Die Here sien jou

Waarom geloof in sekere seisoene moeiliker voel

🎵 1UUR AFRIKAANSE GOSPEL 🔥 God Sien Jou Hart 🔥 Lof Liedere 🎵

RITME Digitaal | Die oorlog tussen jou ore | Johan Smith

Stop Met Die Foute! Jesus Leer Ons Hierdie 3 Dissiplines

'n Gebed vir seën.

RUACH ADONAI | Soaking Worship Instrumental for Prayer

Bly in My (Joh 15:1-5) | Vita Dei 777

As bekommernis aan jou knaag, begin net bid | Liesel Krause-Wiid

WANNEER GOD HOM NIE STEUR AAN JOU EIE VERVALDATUM NIE - 23 JUNIE 2024

How I started working in signs and wonders. | Evangelist REINHARD BONNKE | #reinhardbonnke

My Hart Se Punt - die Movie

