Daar Is 'n Plek Vir Jou - 27 Junie - Bybelbrokkies (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)
#dagstukkie #motivering #bybelstudie Begin jou dag met God. Vanjaar se Bybelbrokkies het die tema: 'Jesus het gesê' en kom uit die vier Evangelies. Die Skriflesing vir vandag se Bybelbrokkie is Johannes 14:1-3. Gebruik gerus hierdie dagstukkie in jou stiltetyd en ontdek die krag van Jesus se woorde. My gebed is dat hierdie kort Bybelbrokkies jou sal help om jou dag met God te begin, maar nie net dat jy daarna sal luister nie, maar ook self jou Bybel sal lees en sal neerskryf wat jy by God hoor. Indien jy 'n gebedsversoek het, laat dit asseblief vir my in die opmerkings hieronder. Om as 'n 'Member' aan te sluit: / @daniematthee Om die bediening te ondersteun: Rekeningbesonderhede Naam: Obed Bank: Capitec Spaarrekening no: 1358097036 Takkode: 470010 Maak 'n donasie deur PayPal: http://paypal.me/daniematthee Om te adverteer of 'n video te borg: Stuur 'n e-pos na [email protected] Ek hoop hierdie video beteken vir jou iets en dat God jou daardeur sal seën. SUBSCRIBE en SHARE asseblief ook die video met jou vriende en familie.

ANTICIPATED CEBUANO MASS SABADO June 27, 2026

Die Papier Praat: Heli's gereed vir 30 Junie, Steenhuisen sê jammer, Bafana-Bafana maak geskiedenis

🤍 Rest in JESUS' Arms | 30 Minutes of Scripture Meditation, Viola & Nature Sounds ⭐

Wie is jy? Met Esté Geldenhuys

He Looked Like Jesus… Then Sang ONE Name That Stopped the Arena | AGT 2026

Gedenkdiens Juffrou Ilze Posthumus

My Golden Retriever Heals a Terrified Rescue Kitten in Just 3 Meetings!

11 UK YOGURT Brands You MUST AVOID

Juanita du Plessis - Hierdie Oomblik (Full Album Listen Through - 1 hour)

Nuusbulletin 27 Junie 2026

Daaglikse Oordenking - 27 Junie 2026

the whole Gospel of John in indie folk

تلاوة القرآن للدراسة والتركيز 📚🕛 | راحة وطمأنينة | Peaceful Focus Quran | محمد هشام

Happening Across South Africa Today | 27 June 2026 — Yesteryear Highlights (27 June 2025)

Pastoor Desmond Wessels: Ek hoef nie op die vloer te bly sit nie.

Lielie se Laan chats

I have never eaten such delicious zucchini! Nobody knows this recipe! Only 2 ingredients!

They Thought He Was Jesus... Then He Sang One of the Most Powerful Songs Ever Written | AGT 2026

Daaglikse Oordenking - 27 Junie 2026

