'n Raaisel Ps 49 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudiereeks: God se Liedere

Dis inderdaad 'n raaisel, 'n raaisel wat ons nog steeds verstom laat as gelowiges: Ons siele sal losgekoop word! Volg die Psalm Bybelstudiereeks Woensdae op ‪@WoordeuitsyWoning‬ Vir alle vorige Bybelstudies en meer as 1000 preke, Helpende Woord dagstukkies en geskiedenisvideo's besoek asb ons webblad: woordeuitsywoning.com en teken in. Alles is gratis. Martin Luther het die Psalmboek so hoog geag dat hy die Psalms "'n klein Bybeltjie" genoem het. Die Psalms omvat eintlik alles wat ons in die res van die Skrif kan lees. Dit omvat ook alles wat die gelowige hier op aarde kan belewe. Deurgaans word ons in en deur die Psalms voor die ewige God gestel, maar terselfdertyd ervaar ons ook as mense ons plek in die skepping. Verlede, hede en toekoms kom alles in perspektief binne die konteks van die Verbondsgod se handelinge in en deur Jesus Christus soos in die Psalms beskrywe. Hy is die sleutel van die kennis (Luk 11:52) en Hy is ook die regte sleutel van die kennis waardeur die Psalms vir ons ontsluit word. Bron: Psalm 49 Opnamedatum:n2022 11 21 Music used in this video: 1) Intro: Ouverture: Psalm 130: Original Music for "Uit Diep van Donker Nagte" used in this video: Artist & Composer: Henning Dafel    / @hjdafel   Overture Sangers: Mandi Opperman (Sopraan), Frikkie van Biljon (Tenoor), Lourens Erasmus (Bas) en Esmarie van Heerden (Alt). Overture Musikante: Henning Dafel - Klavier, Cathy Dafel - Altviool, Liza Cloete (neé Smit) – Viool Wieke de Wet – Harp Louisa van der Walt - Orrel Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Ps 49:1,6 Glorieryke Psalms www.ico.org.za [email protected] Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers Outro 2022 Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0 Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/... Artist: http://audionautix.com/ Kontakbesonderhede: Webblad: woordeuitsywoning.com Ds Gustav Opperman +27 083 503 4886 en Ina Opperman +27 83 650 2186 [email protected] Woorde uit sy Woning bedien Afrikaans sprekendes wêreldwyd met preke, Bybelstudies, inspirerende weekstukkies en geskiedenis videos. Daarmee wil ons troos, bemoedig, waarsku en leer. Gustav en Ina Opperman het jare lange ondervinding in die televisiebedryf en was ook die pastoriepaar in verskeie gereformeerde gemeentes. Volg ons op ons webblad: https://www.woordeuitsywoning.com/ Daar is bykans 770 video’s maklik vindbaar. Volg ons ook op YouTube en Faceboek. U kan ook deel word van ons @WoordeuitsyWoning groep op WhatsApp of/en Telegram. 1) Reformasie 500 feesproduksie (Musiekdrama): Uit Diep van Donker Nagte kan bestel word vanaf [email protected] Please watch: "Die DVD Uit Diep van Donker Nagte Reformasie 500 Reformation 500" (Lokfilm)    • Uit Diep van Donker Nagte Reformation 500 ...   Die volledige DVD kan bestel word by [email protected]. 2) Kry 'n gratis transkripsie van preke weekliks: Skryf in op ons nuusbrief by [email protected] (Ons het ongelukkig nie transkripsies van Bybelstudies en Dagstukkies nie.) 3) Van ons preke het Afrikaanse en Engelse onderskrifte en is dus meer toeganklik vir dowes en anderstaliges. 4) Ons Bybelstudie- en Kategismusreekse kan met vrug aangewend word deur 'n gelowige of groep gelowiges. 5) Epos u vrae oor enige ander geloofsake. Kontak ons: [email protected] Ons Woorde uit sy Woning YouTube-kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer. Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op [email protected] Ons sal dit waardeer. U kan ook direk 'n bydrae maak: Woorde uit sy Woning maak gebruik van: FNB Spaarrekening/Savings Pocket Rekeninghouer: Philippina Opperman Rek no: 62572033026 FNB Thabazimbi Stuur asb u kontakbesonderhede met bewys van donasie aan: [email protected] Ons sal u graag wil bedank. • Baie dankie aan ons kykers wat ons gereeld ondersteun. Dit hou ons kanaal lewensvatbaar. Ons wil nie advertensies in ons video's toelaat nie. Dit werk steurend in op die aard van ons video's. Sou YouTube wel advertensies op ons video’s plaas, doen hulle dit eensydig en het ons geen sê daarin nie. Ons kry ook geen aandeel in die vergoeding. Ons het die volgende eposkennisgewing ontvang: • YouTube’s right to monetize: YouTube has the right to monetize all content on the platform and ads may appear on videos from channels not in the YouTube Partner Program.

Huigelaars in die Kerk Ps 50 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudiereeks: God se Liedere
▶︎

Huigelaars in die Kerk Ps 50 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudiereeks: God se Liedere

Ons tye is in u hande Ps 31 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudiereeks: God se Liedere
▶︎

Ons tye is in u hande Ps 31 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudiereeks: God se Liedere

Just oats and boiling water! Flatbread in 5 minutes! No flour, no oven!
▶︎

Just oats and boiling water! Flatbread in 5 minutes! No flour, no oven!

Joseph (1995)
▶︎

Joseph (1995)

2 Tessalonisense 2:3. Die wegraping is 'n versinsel! Dr Malan van Rhyn.
▶︎

2 Tessalonisense 2:3. Die wegraping is 'n versinsel! Dr Malan van Rhyn.

Die Gawes van die Gees [Heilige Gees - Deel 5] (Johan Delport)
▶︎

Die Gawes van die Gees [Heilige Gees - Deel 5] (Johan Delport)

Soft Worship Songs for Mercy and Peace | Christian Music Playlist
▶︎

Soft Worship Songs for Mercy and Peace | Christian Music Playlist

Verlange na God Ps 42,43 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudiereeks: God se Liedere
▶︎

Verlange na God Ps 42,43 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudiereeks: God se Liedere

When A Parrot Meets An Owl❤️🦜 Funniest Parrot Moments
▶︎

When A Parrot Meets An Owl❤️🦜 Funniest Parrot Moments

Ons was bly! Psalm 126 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
▶︎

Ons was bly! Psalm 126 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

The Spiritual Law That Cancels Generational Curses in One Declaration | E.W. Kenyon
▶︎

The Spiritual Law That Cancels Generational Curses in One Declaration | E.W. Kenyon

As jou bed brand! Ps 4 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudies @WoordeuitsyWoning
▶︎

As jou bed brand! Ps 4 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudies @WoordeuitsyWoning

Die Duiwel se spyskaart  - Deur Gary Kieswetter
▶︎

Die Duiwel se spyskaart - Deur Gary Kieswetter

136) Gay Dominee (Volledige erediens: 2 Petrus 2) Ds G Opperman GK Matlabas @WoordeuitsyWoning
▶︎

136) Gay Dominee (Volledige erediens: 2 Petrus 2) Ds G Opperman GK Matlabas @WoordeuitsyWoning

How to Practice the Presence of God Daily - Accra, Ghana Part 6
▶︎

How to Practice the Presence of God Daily - Accra, Ghana Part 6

They Thought He Was Jesus... Then He Sang One of the Most Powerful Songs Ever Written | AGT 2026
▶︎

They Thought He Was Jesus... Then He Sang One of the Most Powerful Songs Ever Written | AGT 2026

My storie: 'n Jongman in die woestyn - Andries Vermeulen, 15 April 2018
▶︎

My storie: 'n Jongman in die woestyn - Andries Vermeulen, 15 April 2018

Waarheen met onregverdigheid? Ps 17 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudie
▶︎

Waarheen met onregverdigheid? Ps 17 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudie

Die Bron Sondag Oggenddiens | 21 September
▶︎

Die Bron Sondag Oggenddiens | 21 September

Woorde Reeks | Sessie 1 | Woorde is soos Goue Appels
▶︎

Woorde Reeks | Sessie 1 | Woorde is soos Goue Appels