Past. Drikus Blignaut - Deel 2: Geseënd om 'n Seën wees

😇 EK IS GESEëND OM 'N SEëN TE WEES 😇 — Past. Drikus Blignaut — Don't forget to give generously and by grace. God gee ons beginsels wat ons moet toepas dat dit kan goed gaan met ons en met ons kinders en ons kinds kinders. Ek gee saad aan die SAAIER! Jou tyd en hande is groot saad om te saai. Net oor jou omstandighede nie lyk of daar oorvloed is nie - beteken nie daar is nie oorvloed nie. Jou saad is soveel veiliger in God se hand as in jou eie hand. The Breakthrough is in the OUTPOURING of your oil. God gee saad aan die saaier. Wat het ons om te gee? 1. Bring orde waar ons is. Voor ons deurbraak kan ervaar moet ons eers orde in ons huis hê. 2. Gee aan God Jesus luister nie na opinies nie - Hy kyk op na die hemele en dank God en breek die brood. 3. God gee dit terug aan jou om te saai. Where they became sowers - God multiplied the seed!! The Breakthrough is in the BREAKING and THANKSGIVING. Our God is able to give to you abundantly! Maak die opinies toe van die wêreld. Maak toe die deur en begin jou olie uitgiet. Where there is obedience there is multiplication. God wat jou in die binne kamer sien sal jou seën in die openbaar! Die oomblik wat ons leer om te gee sal God vermenigvuldig. Dit gaan nie oor hoeveel geld nie, maar oor die gemoed van jou hart. Dis tyd dat ons die ark die Gees van die HERE terug bring in ons huise. 3. Your Breakthrough is in the FAITHFULNESS and OBEDIENCE Jy kan nie saad saai vir die oes nie, maar jy saai saad om God te verheerlik. Baie keer gee God vir jou 'n belofte en jy laat toe dat onbeplande omstandighede jou beinvloed om te vergeet van die belofte wat God gegee het. Jou vlees wil hê jy moet vrede maak met jou omstandighede en die oes afskryf. Verklaar in jou huis!! Laat God toe om te regeer! U is nogsteeds GOD! U is nogsteeds GOED! Spreek lewe in jou huis en jou situasie!! STAY FAITHFUL! Jy het saad in die grond en moet nie opgee nie. Moet nie dat die vyand jou saad steel nie. Wat is in jou huis?? Dit lyk onbelangrik, maar wanneer God se hand oor dit rus is daar seën! As God vir jou is wie kan teen jou wees? SY GUNS IS OP JOU!! As jy deurbraak wil sien moet jy begin gee! Kies HOE gaan jy HOM dien! Die wat met trane saai, gaan met gejubel maai! Where there is unity God will command a blessing! Used with Permission through our Church CCLI Church Copyright License 416258 Size C CCLI Music Reproduction License 480985 Size C Song 1 Name: Ek en my huis Song 2 Name: Hallelujah in my Hart Song 3 Name: Way maker CCLI#416258 Song 4 Name: Reckless Love CCLI#416258 📓Skrifgedeeltes en Preeknotas in die Bible App: http://bible.com/events/49485701 🙏Gebedsversoeke: stuur Whatsapp na 066 167 8980 ●NL Whatsapp: https://wa.me/message/DAYVX54FRJQBJ1 ➡️Skakel in by NL se bedieninge https://wa.me/message/DAYVX54FRJQBJ1https://www.nuwelewe.org.za ●Landlyn: 018 468 7862 #NuweLewekld #JesusOnsBoodskap #MenseOnsHart