Johan Geyser - Waarom die siel onrustig raak - Episode 5

Waarom raak ons so maklik angstig, gefrustreerd en onrustig? Vanuit Psalm 131 ontdek ons 'n verrassende perspektief op die aard van die menslike siel, waarom innerlike onrus ontstaan en hoe ons kan leer om met meer deernis en wysheid daarna te kyk. Johan deel ook 'n eenvoudige praktyk wat deur die eeue heen gebruik is om verstilling, bewussyn en innerlike vrede te bevorder. Hierdie episode nooi jou uit om dieper te kyk na wat binne jou aangaan en die reis na die hart verder te verken. đź”— Meer oor Johan Geyser & Die Pad van die Hart: www.johangeyser.co.za 📲 Volg Johan: • Instagram:   / johan_geyser_   • Facebook:   / johangeyserza Â