Karoo & Kalahari Kos 4 - Jagkos (Afrikaans met onderskrifte)
Vergesel Kosmeester Kortes op 'n jagtog. Kosmeester Kortes is 'n jagter wat daarvan hou om ietsie gesonds vir die pot te skiet. So heilsaam, gesond, vryloop en organies soos wat hierdie vleis duisende der duisende jare gelede was, so is heilsaam en gesond is dit vandag nog steeds. As jy jou gesin met sulke tipe kos voed dan weet jy, jy voed hulle met die beste wat hierdie planeet kan bied. Op hierdie jagtog in die Kalahari skiet ons 'n gemsbok. Ons haal onmiddelik die vars lewer uit en berei dit tot perfeksie vir middagete in die veld. Hierdie resep is net so uitnemend indien met kalfs- of lamslewer bertei. Avontuurlustig en baie lekker. Vir mense wat die lewe lief het. #hunt #liver #adventure #kosmeesterkortes

▶︎
Karoo & Kalahari Kos 5 - JAGWORS (Afrikaans met subtitels)

▶︎
Karoo & Kalahari Kos 1 - Die wêreld se beste Roosterkoeke saam met Bet (met aan-skerm instruksies)

▶︎
Weskus Kampkos EP. 2 - Swaardkuns Tjops / Sword Play Chops (english titles) - Kosmeester Kortes

▶︎
Kaalhand gemsbokvangers van die Kalahari

▶︎
Maklike Jagveld Carpaccio / Super Easy Hunter’s Carpaccio (Recipe in YT video description) - KMK

▶︎
How to Braai Snoek!

▶︎
Karoo & Kalahari Kos 3 - Gemsbok Kruisskyf & Lendeskyf met 'n groenpeper & brandewyn sous

▶︎
Roosterkoek

▶︎
Snoektyd in die Weskus

▶︎
Dangerous Pakistani Factory Works FORGING the World’s Largest Industrial Gear | Full Process

▶︎
Ichnus Wait elandjag in die Noord-Wes | Byt en Buskruit | S01E03

▶︎
Weskus Kampkos EP. 1 - Weskus Pastei Pot / West Coast Pie (with english titles) - Kosmeester Kortes

▶︎
Brunch on the Skottel Braai | Camping recipes on the Skottle | Mexican-inspired recipes | Discada

▶︎
Street Food Fest in Milano, Italy. Grilled Meat, Burgers, Roasted and Pulled Pork, Pasta, Cheese

▶︎
KYK HIER! Verruklike Kerrie-Lamsnek - Kosmeester Kortes

▶︎
Never Buy a Water Pump Again! A 65-Year-Old Plumber Made His Own Water Pump Using PVC Pipes | Update

▶︎
Braai day 2022 | #Braai | Garlic Braaibroodjies | Chicken Sosaties | Grilled Lamb chops | Boerewors

▶︎
Weskus Kampkos EP. 3 - Kamp Pizza / Camping Pizza (with english subtitles) - Kosmeester Kortes

▶︎
The Entire History of Switzerland in 22 Minutes

▶︎
