Karoo & Kalahari Kos 1 - Die wêreld se beste Roosterkoeke saam met Bet (met aan-skerm instruksies)
Roosterkoeke (of braaibrode) is onlosmaaklik deel van die Noord Kaap en is as te ware deel van ons erfenis en kosmaak kultuur in daardie geweste. As kind het ek gereeld saam met my maats (die werknemers se kinders) op die plaas gaan eet, waar hulle moeders altyd vir ons die onvergeetlikste roosterkoeke gemaak het om saam te geniet. Hierdie kos word normaalweg stukkie-vir-stukkie met die hande opgeëet, waarna jy maar nog enetjie vat, en nog enetjie, en nog enetjie, tot jy later tot barstens toe vol is. Vergesel my op hierdie reis na my kinderdae waar Bet, ons bederf met hierdie onvergeetlike Noord Kaapse Koningskos. Roostebrood. Dankie dat jy hierdie geheimenis met ons gedeel het Bet. Benodigdhede: 2.5kg KOEKmeel 1 pakkie kitsgis 1 teelepel suiker 2 teelepels sout 1 liter water bietjie olie Metode: Maak soos Bet in die video. #kosmeesterkortes #braai #roosterbrood

Karoo & Kalahari Kos 2 - Tradisionele Wind-Droog Lamsrib (met onderskrifte)

Karoo & Kalahari Kos 3 - Gemsbok Kruisskyf & Lendeskyf met 'n groenpeper & brandewyn sous

ROOSTERBROOD Traditional SOUTH AFRICAN | Bread

AIM - Wild Expo Karkas Breek

Karoo & Kalahari Kos 4 - Jagkos (Afrikaans met onderskrifte)

Potbrood Perfeksie - Kosmeester Kortes (Weskus Kampkos)

Transkaroo TV series, 1984 - Episode 2: Dokter Doep *

Clara's Favourite Roosterkoek

Snoektyd in die Weskus

When Wild Animals Get Way Too Close 😱

Karoo & Kalahari Cuisine 1 - How to make the best Roosterbrood from scratch - with subtitles

Unbelievable Smart Workers | Genius Construction Skills, Crazy Fails | Part 110 #construction #smart

Karoo & Kalahari Kos 5 - JAGWORS (Afrikaans met subtitels)

You Will Die Laughing At These Parrot 😂 Funny Parrot Videos 2026

YZERFONTEIN - Lekker Weskus - Episode Een

Skaapkop eet kompetisie op Lamb Champs 2023.

The Global Table Celia's Roosterkoek

How to make a Boerewors Braai Pie | Braai recipes | Sausage and cheese filled pastry | South African

best braai broodjies recipes | Xman & Co

