malhuis - Maskers #afrikaans #afrikaansemusiek #newmusic #song

Die moeilikste deel is nie om die masker te dra nie. Dis om hom af te haal. Hierdie een was nie veronderstel om volgende te wees nie. Nou is hy hier. 🖤 -- malhuis