Maak oop jou hart (sokkie mix)
Hierdie liedjie is baie persoonlik vir my - dis eintlik geskryf aan - wel, myself. Ek trek terug as die lewe moeilik raak, stoot mense weg. Die lewe het my al te veel keer geleer dat ek net op myself en op Hom kan staatmaak - so ek vind dit moeilik om my hart oop te maak en mense in te laat as dinge moeilik gaan in my lewe. Dit maak baie keer die mense naaste aan my wat al jare saam met my die padjie loop seer - maar hulle ken al die patroon. Dankbaar vir julle ❤️ @woofsworldoriginalmusic @jakkalsvibes @joblack8 @appelmusiek

▶︎
Daars 'n oorlog in my hart

▶︎
'n Trio, Sonvanger, Al Gebeur Wat, Gebed

▶︎
Ek haat dit dat ek jou lief het (Emosie Mix)

▶︎
👉As ’n Man Jou Liefhet (Hy Sing Vir Haar | Sy Sing Vir Hom) 💔❤️Beautiful Afrikaans Love Song

▶︎
Maak oop jou hart

▶︎
Floating In Your Love - Feeling Good Mix,Deep House, Vocal House, Nu Disco & Chillout, Emotional

▶︎
Ek staan weer op (Hartsnare Mix)

▶︎
Staan Vas Leef in Lig

▶︎
Demi Lee Moore - Daai Gevoel (Amptelike Musiekvideo)

▶︎
Wat ek sal doen vir jou🌹

▶︎
Jy is die moeite werd

▶︎
Vandag is jou dag

▶︎
Ek het vir Jou gewag | Hartklop Ritmes - Is daar iemand Spesiaal vir wie jy sal Wag?

▶︎
Best Mix Hits 2026 | Deep House, Vocal House, Nu Disco & Chillout, Emotional/Intimate Mood

▶︎
malhuis - Ek Het U Nodig | #afrikaans #gospel #afrikaansemusiek

▶︎
🎵 7 AFRIKAANSE GOSPEL WORSHIP LIEDERE 🔥 PSALM 91 & 121 🎵

▶︎
Lied vir my seun

▶︎
As die golwe breek

▶︎
💛 Sê Jy Het My Lief – ’n Lied wat die hart raak

▶︎
