BOER AMERIKA EP3 - LANG DAE HIER IN DIE DELTA!

Dagse! en welkom by BOER AMERIKA EP3 vir 2025! In hierdie video stoei ons nogsteeds met slegte weer en maak planne om al ons lande kunsmis te gee en onkruid onder beheer te kry. Die res van die span jaag om polypyp neer te sit voor ons gewasse te groot is. Kom gerus saam en ondersteun gerus ons klere winkel! link hier onder : www.vasbytstore.com