BUURVROU — Die Vlei (Unplugged)
BUURVROU is 'n Kaapse groep wat in 2025 begin is deur 'n groep bemindes, familielede en regte bure. Hierdie opname is op 'n ongewoon stil Saterdagoggend in die stad gemaak met behulp van ons regisseur se mikrofoon en vier selfone, waarvan een se kwaliteit onbruikbaar was. Regie & redigering: Philip F. Theron en @fynbosfilms Mix: Luka LEDE: Carla Smith Nienke Geldenhuys Beer Adriaanse Luka Geldenhuys LIRIEKE: O daar’s iets in die vlei En ek weet nie of dit sink en of dit dryf nie en die mense baklei maar dink nie ons het nou hiervoor tyd nie Elke dorp kort ‘n rivier en elke dorp kort ‘n lagoon Net ‘n plek waar die jong mense kan soen En hul sorge weg kan sink En die dorp se beste digter haarself kan verdrink O daar's iets in die vuur al weet ek daar is geen manier nie So ek hoop dis ‘n dier Want mense hoort al lankal nie meer hier nie Elke dorp kort 'n rivier en elke dorp kort 'n ravyn net 'n plek waar bemindes kan verdwyn En doelloos rond kan dwaal en die dorp se oudste spoke stoute kinders kan kom haal O daar is iets op die brug maar ek weet nie of dit grom en of dit sug nie So ek draai my rug Want ek dink nie onse ouers kom ooit terug nie Elke dorp kort 'n rivier en elke dorp kort 'n stroom net 'n plek waar die dromers kan droom en die rotse blink kan vryf en op saamgeflansde vlotte ver weg kan dryf

BUURVROU — Branders (Unplugged)

Orkney Snork Nie 🎭 Full Episodes | Iconic SA Comedy Series Marathon

Practicing Guitar on Front Porch — Do My Neighbors Think I'm Weird?

Rowan Atkinson's Brilliant Humor Leaves Celebrities in Tears!

ROB HERSOV ADDRESSES THE NATION

My Golden Retriever Heals a Terrified Rescue Kitten in Just 3 Meetings!

Kanada – Bosnien-Herzegowina Highlights | Gruppe B, FIFA WM 2026 | sportstudio

MARO - Concerto no pasto

Blue Suit Blues – Chicago Blues, Jazz for Late Night Relax Blues.

Alexei Țurcan despre studenție cu tușonkă, formația Travka și colaborarea cu Irina Rimes

Nobody Breaks Celebrities Like Rowan Atkinson

East Duo - Chubina Chill (Filmed in Tskaltubo)

The Match That Made Brazilians Hate Germany

She Tricks The Judges with Her Violin... Then She OPENS Her Mouth! 😯

Trump Preps for 80th Birthday, Threatens to Hit Iran, Knicks Historic Win & Elon Musk Trillionaire!?

Nataniël oor prinse, wense en KitKat

Kurt Darren & Spoegwolf - Hemel Op Tafelberg (Official Music Video)

Afro Soul Playlist Chill Mix 2026 | Warm Deep Feelings for Quiet Nights

Nobody TEARS DOWN Celebrities to Their Face like Ricky Gervais!

